Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Boutique Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 340 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Franschhoek Boutique Hotel is geleë in die Franschhoek-hoofstraat wat vol luukse boetieks, fyn-eetrestaurante en wonderlike kunsgalerye is, en is perfek vir daardie spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of wittebrood, in die winter of somer.

Dié boetiekhotel bied 12 elegant versierde kamers met koninggrootte- of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle kamers het yskassies, wynverkoelers, ondervloerse verhitting en Morso-kontemporêre kaggels. Elke kamer beskik ook oor losblaar-tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Juliet-balkon.

Bykomende geriewe by die hotel sluit 'n ruim sitarea, espresso-kroeg, vergaderlokaal en alfresco-sitarea in.

Franschhoek bied besoekers talle stap- en fietsroetes in die omliggende berge en baie plase in die vallei bied forelhengelplekke in verskeie strome en damme. Vir 'n wyntoer met 'n verskil, klim op 'n perd of 'n fiets en besoek 'n paar van die Vignerons de Franschhoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nicole V
Saam met vriende
5.0
Hoogs aanbeveel! Die ontbyt is fantasties en die beddegoed is super gemaklik! Die hele kamer is modern met al die nodige items en geriewe. Die persone...
Sien meer
Jul 2023
Hestia O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Netjies, skoon en ruim.
Mei 2023
Johan P
Besigheidsreis
5.0
Die diens en behulpsaamheid van die mense was fantasties. 'n Baie lekker plekkie om te bly. Lekker ontbyt, fantastiese werkers en opsies vir aandete. ...
Sien meer
Mei 2023
Melinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie spesiaal, van die aankoms tot ons vertrek. Ons is Saterdag, die 29ste getroud en met ons aankoms op die 30ste, was ons baie verras met di...
Sien meer
Mei 2023
Nicholas A
Saam met lewensmaat
4.8
Great location, comfortable room and great staff. We'd love to come back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc6f4e09357498ccc67003a1214544b8cfee71a8310b21b5c3651b112cfbe4e8f8c03f9814472b209a2a83a8116a91edb5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 340 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Daniel Hugo Street Corner of Van Wijk Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.911643655051 19.119294014861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang