Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Colours

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73, Eenheid 3 Marble House Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 R2 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Franschhoek Colours is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Village Artisan-kompleks in Franschhoek. Dit is langs die Franschhoek Wine Tram en perfek vir gaste wat wynplase wil besoek.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, 'n kas en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het rusbanke, 'n kaggel en plafonwaaiers. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby Franschhoek se middedorp, trekpleisters, restaurante en kunsgalerye.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Astrid & Brenda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Cabriere-straat 73, Eenheid 3 Marble House Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Colours het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R2 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73, Eenheid 3 Marble House Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b0185f23a5ccbb9822884d47037e66025a229f99ed3ebec532682a2314ab1b9d61d88794c342cf9181b98d55242ec15a09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 73 Cabriere Street Unit 3 Marble House Village Artisan 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.905996825655 19.112708560699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang