Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Cottage

Selfsorg
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 12 Desember 2024. Bespreekbaar tot 17 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Avondrust 7 van Plaas 1040 La Motte Wynplaas, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R3 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Franschhoek Cottage bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas in Franschhoek. Dit is op dieselfde perseel as die Franschhoek Beer Company Brewery and Restaurant geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige plattelandse wegbreek.

Dié privaat tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en gaste deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort wat reg oorkant die gang is.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea met lugversorging het 'n gemaklike sitarea en lei na 'n stoep met 'n sitplek en 'n uitsig oor die plaas. Daar is 'n buite-kuierarea met 'n plonspoel en braaigeriewe. Skoonmaakdienste word ingesluit en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die plaas se ligging maak dit ideaal vir gaste wat Franschhoek en die omliggende dorpe wil verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alexander Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R45, Avondrust 7 van Plaas 1040 La Motte Wynplaas, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R3 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R6 000
R6 000 R3 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Avondrust 7 van Plaas 1040 La Motte Wynplaas, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39689a086cc2d28ab7d8ff8e952b31c27e2c521ac352a7eaabbddf9a2ac175b8ae3a9a8032e9f7c686f5b664cd8d5ae72d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R45 7 Avondrust of Farm 1040 La Motte Wine Farm 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8822926 19.0718484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang