Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Country Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Marjoli C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie oulike huisie. Was baie verras hoe oulik die huisie is. Die fotos op die webblad wys nie hoe oulik die leefarea, badkamer en kombuis ook is nie. Was 'n lekker verrassing. Was baie skoon en was lekker om die diere so naby te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

2 dae in Franschhoek om familie te sien en wynplase te besoek. Uitstekend! Baie lekker en die wilde diere was besonders vir my dogter van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflik buite die dorp. Ons verblyf was aangenaam en sonder probleme. Dit was lekker om in stilte buite die dorp te bly aan die hang van die mooi berge. Die wild is beslis 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Lovely stay in beautiful Franschhoek. Enjoyed the accommodation and seeing zebra and wildebeest walking around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rustig en ontspanne. Beslis aan te beveel - Baie rustige en ontspanne wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Rustig in 'n pragtige omgewing. Die akkommodasie was skoon, netjies en het aan ons verwagtinge voldoen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kosie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Lekker plaasatmosfeer. Die kaggelvuur maak dit gesellig vir koue dae.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

So 'n oulike plek na aan my hart. Sal weer en weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Idyllic - cosy, well outfitted cottage, wonderful stay. The mountain views were amazing, as were the many magnificent animals who came to graze and play right beyond the little boundary fence. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Libby D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Lovely place to stay. The springbuck, zebra etc. were a special treat. I expected 4 beds and not a mattress on the floor when I booked a 4 sleeper, but this did not spoil our stay. I would book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Farm, Excelsior-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9a6918cd4c37ec287e15acc86f74235d2a2df9d1aeb8a5715d7ab20203bd2ed7052f576520a8df8b034e26aef269440b7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Excelsior Farm Excelsior Road 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.945521939032 19.114423726445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang