Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Homestead

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Avondrust Plaas 7, La Motte Wynplaas 1040, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R20 000 R15 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Franschhoek Homestead skuil op 'n skilderagtige plaas in Franschhoek en bied luukse selfsorgverblyf. Geleë op dieselfde eiendom as die Franschhoek Beer Company Brewery and Restaurant, bied dit 'n unieke en uitnodigende omgewing vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende plattelandse toevlugsoord.

Verblyf word gebied in 'n pragtige 4-slaapkamer plaashuis met slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met bad of stortgeriewe. Die hoofslaapkamer spog met 'n ruim instapkas. 'n Buitestort is in die tuin beskikbaar.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien in, asook bykomende kleiner toebehore om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. Die huis spog met 3 ruim sitareas: die hoofsitkamer met 'n TV en gemaklike sitarea, 'n tweede sitkamer met 'n pooltafel, en die derde bied 'n kroeg wat goed toegerus is.

Boonop spog die huis met 'n wynkelder, gimnasiumgeriewe en 'n buitelugvermaakarea met 'n swembad, oorgenoeg sitplek en braaigeriewe. Skoonmaakdienste is ingesluit en parkeergeriewe is op die perseel beskikbaar.

Vir diegene wat graag die plaaslike omgewing wil verken, is die plaas ideaal geleë om die bekoring van Franschhoek en die omliggende dorpe te ontdek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alexander Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • R45, Avondrust Plaas 7, La Motte Wynplaas 1040, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
R20 000 R15 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R20 000
R20 000 R15 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Avondrust Plaas 7, La Motte Wynplaas 1040, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d4d86cc8e7477615975318ffb8c36425796bd29545acae21e160d65c9357eac0f7efa1057ed644fb31080aa8fd2a27e43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R20 000 nouVanaf R15 000 per nag (plek vir 6) R45 7 Avondrust of Farm 1040 La Motte Wine Farm 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.886028484657 19.075399087137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang