Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Vakansie Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 500 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Franschhoek Vakansie Huis is 'n ruim en troeteldiervriendelike vakansiehuis in Franschhoek. Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende aangesien dit naby die middedorp en wynplase in die omgewing is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die grondvloer ingerig met dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Die derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamers is op die eerste verdieping en elkeen beskik oor 'n koningingrootte-bed en spog met sy eie en suite-badkamer, toegerus met 'n kombinasie van 'n bad en stort, of net 'n bad, of net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met moderne geriewe, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. 'n Sentrale ontbyt-eiland met stoele bied 'n gerieflike spasie vir etes. Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Tydens koue winteraande kan gaste die warmte van 'n binnenshuise kaggel geniet. Vermaakopsies sluit 'n TV in en komplimentêre WiFi-toegang is beskikbaar.

Verder spog die huis met 'n groot plaasstylstoep aan die agterkant wat skilderagtige uitsigte bied oor 'n heerlike tuin met 'n klein speelarea. 'n Swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se plesier. Die eiendom bied ook veilige parkeerplek op die perseel. Ervaar die skoonheid van die omliggende berge vanuit hierdie merkwaardige vakansiehuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Malherbestraat 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75fbdda4c190103ccea9a3a5f14ac9c81d643bc3a9a7c4a7cf3dff6fa4d0ed96b1849d6dde11a34ec82a10cc51013760aa17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag, vir 12 mense 1 Malherbe Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.903401296953 19.119682984512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang