Franschhoek Village House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Adele S - Okt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Franschhoek Village House se terugvoer
Hello Adele
Ons waardeer die wonderlike terugvoering - ek sal beslis oordra na die eienaars ook. Altyd lekker wanneer mense lekker by ons kuier. Tot volgende keer!
Groete Cheryl en Candice
Henk T - Aug 2023
Algehele gradering
Beste plek om te bly.
Franschhoek Village House se terugvoer
Baie dankie Henk. Ons waardeer jou opmerkings opreg. Sien uit om jou weer te verwelkom.
Groete Cheryl en Candice
Jennifer V - Mei 2023
Algehele gradering
Voel soos huis.
Mieke L - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, lekker geleë en pragtig.
Franschhoek Village House se terugvoer
Hello Mieke
Vreeslik dankie vir jou mooi beskrywing. Waardeer dit.
Groete Cheryl
Riaan P - Jan 2023
Algehele gradering
Was 'n baie lekker tydjie.
Denet B - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxed and peaceful with style.
Franschhoek Village House se terugvoer
Dearest Denet,
What a pleasure it was hosting you and your family. Thank you for the time you took to write such a kind review. We appreciate it.
Til next time.
Warm regards,
FVH
Petro S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige woning. Alles was van die beste. Verhitte badkamervloere was 'n groot bonus. Baie dankie.
Franschhoek Village House se terugvoer
Dankie Petro!
Ons waardeer dit opreg.
Hoop om jou weereens te verwelkom.
Groete FVH
Mazel T - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Franschhoek Village House se terugvoer
Baie Dankie Mazel vir die terugvoering van julle verblyf saam met ons in Franschhoek.
Ons waardeer dit opreg!
Hoop om vir jou weer in die toekoms te welkom.
Lauren S - Sep 2021
Algehele gradering
It was wonderful.
Aylene K - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic house!
Angela M - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful house.
Franschhoek Village House se terugvoer
Angela,
What a wonderful review! We are so glad you were happy, and we do hope your kids drag you back to us soon again. We would be honored to host such a wonderful family again.
Kind regards,
Candice
Thinus J - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek wat mens super tuis laat voel.
Franschhoek Village House se terugvoer
Thinus, ons waardeer jou mooi woorde, ongelooflik baie, baie, baie dankie!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peplerstraat 3, Leopard Tree-singel, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang