Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Village House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Adele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Home away from home. Comfortable and secure, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Franschhoek Village House
Hello Adele Ons waardeer die wonderlike terugvoering - ek sal beslis oordra na die eienaars ook. Altyd lekker wanneer mense lekker by ons kuier. Tot volgende keer! Groete Cheryl en Candice

Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Beste plek om te bly. Die huis is netjies en skoon en so mooi en gemaklik ingerig. Ons het nie nodig gehad om iewers heen te ry nie, want dit was so lekker op die stoep by die swembad. Die kamers is groot en elkeen ingerig met sy eie badkamer. Ons het elke oomblik geniet en gaan weer terug. Dankie, Candice, vir jou hulp en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Franschhoek Village House
Baie dankie Henk. Ons waardeer jou opmerkings opreg. Sien uit om jou weer te verwelkom. Groete Cheryl en Candice

Jennifer V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Voel soos huis. Alles wat jy nodig het, lekker kuierplek, naby die dorp en klipgooi van alles. Voel letterlik jy is by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Netjies, lekker geleë en pragtig. Baie lekker gebly, alles was baie netjies en skoon. Is baie lekker geleë, stap afstand van dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
Franschhoek Village House
Hello Mieke Vreeslik dankie vir jou mooi beskrywing. Waardeer dit. Groete Cheryl

Riaan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Was 'n baie lekker tydjie. Baie vriendelik en 'n lekker kuierhuis. Love elke oomblik wat ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Relaxed and peaceful with style. Had a great stay with the family. The house was beautifully decorated and had all the extra amenities we could have needed. Really spacious for the family and even had lots of extra lamps for loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Franschhoek Village House
Dearest Denet, What a pleasure it was hosting you and your family. Thank you for the time you took to write such a kind review. We appreciate it. Til next time. Warm regards, FVH

Petro S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Pragtige woning. Alles was van die beste. Verhitte badkamervloere was 'n groot bonus. Baie dankie. Die ligging kan nie beter nie. Alles was puik. Heerlike kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Franschhoek Village House
Dankie Petro! Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weereens te verwelkom. Groete FVH

Mazel T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Fantasties. Rustige omgewing, naby alles en as jy die trem wynroete doen, is franchoek beginpunt net 'n loopafstand. Selfs die dorppie met sy baie resturante en winkels is loopafstand. In die huis is wasmasjien en tuimeldroër, en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Franschhoek Village House
Baie Dankie Mazel vir die terugvoering van julle verblyf saam met ons in Franschhoek. Ons waardeer dit opreg! Hoop om vir jou weer in die toekoms te welkom.

Lauren S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

It was wonderful. The home was a true reflection of the images on the listing. Communication was clear and the home was easy to access when checking in and out. It just needs a few bulb repairs, but overall a great accommodation will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aylene K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Fantastic house! Large, well appointed, beautiful house with great outdoor area and pool. We thoroughly enjoyed our stay. Check in and out was so easy and Candice was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peplerstraat 3, Leopard Tree-singel, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbi5B9UAEYjVHK47zJaKNA8cNfhPPUnWBWsPpD4joT39u1jro2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 3 Pepler Street Leopard Tree Close 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905329070301 19.114127449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang