Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Village House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Franschhoek Village House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adele S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Home away from home.

Comfortable and secure, we enjoyed our stay.

Franschhoek Village House se terugvoer

Hello Adele
Ons waardeer die wonderlike terugvoering - ek sal beslis oordra na die eienaars ook. Altyd lekker wanneer mense lekker by ons kuier. Tot volgende keer!
Groete Cheryl en Candice

Franschhoek Village House
Henk T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Beste plek om te bly.

Die huis is netjies en skoon en so mooi en gemaklik ingerig. Ons het nie nodig gehad om iewers heen te ry nie, want dit was so lekker op die stoep by die swembad. Die kamers is groot en elkeen ingerig met sy eie badkamer. Ons het elke oomblik geniet en gaan weer terug. Dankie, Candice, vir jou hulp en goeie diens.

Franschhoek Village House se terugvoer

Baie dankie Henk. Ons waardeer jou opmerkings opreg. Sien uit om jou weer te verwelkom.
Groete Cheryl en Candice

Franschhoek Village House
Jennifer V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V

Voel soos huis.

Alles wat jy nodig het, lekker kuierplek, naby die dorp en klipgooi van alles. Voel letterlik jy is by die huis.

Mieke L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke L

Netjies, lekker geleë en pragtig.

Baie lekker gebly, alles was baie netjies en skoon. Is baie lekker geleë, stap afstand van dorp.

Franschhoek Village House se terugvoer

Hello Mieke
Vreeslik dankie vir jou mooi beskrywing. Waardeer dit.
Groete Cheryl

Franschhoek Village House
Riaan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Was 'n baie lekker tydjie.

Baie vriendelik en 'n lekker kuierhuis. Love elke oomblik wat ons daar was.

Denet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denet B

Relaxed and peaceful with style.

Had a great stay with the family. The house was beautifully decorated and had all the extra amenities we could have needed. Really spacious for the family and even had lots of extra lamps for loadshedding.

Franschhoek Village House se terugvoer

Dearest Denet,
What a pleasure it was hosting you and your family. Thank you for the time you took to write such a kind review. We appreciate it.
Til next time.
Warm regards,
FVH

Franschhoek Village House
Petro S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Pragtige woning. Alles was van die beste. Verhitte badkamervloere was 'n groot bonus. Baie dankie.

Die ligging kan nie beter nie. Alles was puik. Heerlike kaggel.

Franschhoek Village House se terugvoer

Dankie Petro!
Ons waardeer dit opreg.
Hoop om jou weereens te verwelkom.
Groete FVH

Franschhoek Village House
Mazel T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazel T

Fantasties.

Rustige omgewing, naby alles en as jy die trem wynroete doen, is franchoek beginpunt net 'n loopafstand. Selfs die dorppie met sy baie resturante en winkels is loopafstand. In die huis is wasmasjien en tuimeldroër, en alles wat jy nodig het.

Franschhoek Village House se terugvoer

Baie Dankie Mazel vir die terugvoering van julle verblyf saam met ons in Franschhoek.
Ons waardeer dit opreg!
Hoop om vir jou weer in die toekoms te welkom.

Franschhoek Village House
Lauren S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

It was wonderful.

The home was a true reflection of the images on the listing. Communication was clear and the home was easy to access when checking in and out. It just needs a few bulb repairs, but overall a great accommodation will definitely return.

Aylene K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aylene K

Fantastic house!

Large, well appointed, beautiful house with great outdoor area and pool. We thoroughly enjoyed our stay. Check in and out was so easy and Candice was a great host.

Angela M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M

Wonderful house.

This is a lovely house, extremely clean, has everything you need and is modern and just great! My children loved it and didn’t want to leave. The best part is that the owner doesn’t hound you for the rest of her money from the moment you arrive. Candice is a great host and I would really recommend this house to anyone. I am fussy and this exceeded my expectations in every way. Thank you, Candice.

Franschhoek Village House se terugvoer

Angela,
What a wonderful review! We are so glad you were happy, and we do hope your kids drag you back to us soon again. We would be honored to host such a wonderful family again.
Kind regards,
Candice

Franschhoek Village House
Thinus J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus J

Ongelooflike mooi plek wat mens super tuis laat voel.

Great plek met gasvrye diens.

Franschhoek Village House se terugvoer

Thinus, ons waardeer jou mooi woorde, ongelooflik baie, baie, baie dankie!

Franschhoek Village House
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peplerstraat 3, Leopard Tree-singel, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbi5B9UAEYjVHK47zJaKNA8cNfhPPUnWBWsPpD4joT39u1jro2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 3 Pepler Street Leopard Tree Close 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905329070301 19.114127449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang