Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Village House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peplerstraat 3, Leopard Tree-singel, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Franschhoek Village House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Franschhoek. Franschhoek is 'n pragtige dorpie in Suid-Afrika se Wes-Kaap met eeue-oue wingerde en Kaaps-Hollandse argitektuur. Geniet wyntoere en -proe, geskiedkundige toere, handwerkmarkte, museums, restaurante en kunsgalerye in Franschhoek.

Hierdie pragtige eiendom spog met 2 dubbelslaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, en 'n tweepersoonskamer, almal met en suite-badkamers, storte, wasbakke en toilet. 'n Ten volle toegeruste kombuis en 'n opwaskamer bied 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en yskas. Daar is 2 sitkamers om van te kies, 1 buite en 1 binne.

Die patio buite het 'n etenstafel en stoele en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n pragtige swembad met sonstoele. Die eiendom het gratis WiFi. Veilige parkeerplek word in 'n dubbelmotorhuis voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Adele S
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Comfortable and secure, we enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Henk T
Gesin met klein kinders
5.0
Beste plek om te bly. Die huis is netjies en skoon en so mooi en gemaklik ingerig. Ons het nie nodig gehad om iewers heen te ry nie, want dit was so l...
Sien meer
Aug 2023
Jennifer V
Saam met vriende
5.0
Voel soos huis. Alles wat jy nodig het, lekker kuierplek, naby die dorp en klipgooi van alles. Voel letterlik jy is by die huis.
Mei 2023
Riaan P
Gesin met tieners
5.0
Was 'n baie lekker tydjie. Baie vriendelik en 'n lekker kuierhuis. Love elke oomblik wat ons daar was.
Jan 2023
Mieke L
Gesin met klein kinders
4.8
Netjies, lekker geleë en pragtig. Baie lekker gebly, alles was baie netjies en skoon. Is baie lekker geleë, stap afstand van dorp.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Peplerstraat 3, Leopard Tree-singel, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Village House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peplerstraat 3, Leopard Tree-singel, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbi5B9UAEYjVHK47zJaKNA8cNfhPPUnWBWsPpD4joT39u1jro2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 3 Pepler Street Leopard Tree Close 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905329070301 19.114127449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang