Franschhoek Wine Tram Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cabriere-straat 73, Woonstel 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Franschhoek Wine Tram Apartment is 'n pragtige woonstel net 'n entjie vanaf die Franschhoek Wine Tram. Dit is die perfekte plek vir 'n ontspanne wegbreek.
Dié bekoorlike woonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n eetarea. Daar is ook 'n goed gevulde boekrak en 'n knus kaggel.
Die eenheid lei na 'n binnehof met sitplek. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 117
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Cabriere-straat 73, Woonstel 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Franschhoek Wine Tram Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cabriere-straat 73, Woonstel 1, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang