Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fransie en Doep se Stoep

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 85 resensies vir Fransie en Doep se Stoep
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsabe M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Ongelooflik lekker.

Baie mooi huis. Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie.

Lelani V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V

Was baie lekker. Veilig, naby aan alles en voel soos huis.

Ons gesin het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Het baie tuis gevoel en is naby aan alles! Stil en rustig. Kon regtig bietjie afskakel. Ons kon lekker braai ook en ons hondjies het ook baie tuis gevoel. Sal definitief aanbeveel.

Arthur C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C

Pleasantly surprised and well worth the money. Thank you.

Big property and well situated, and we had the house to ourselves. Very affordable and neat. Would definitely stay there again. Thank you.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Thank you, Arthur. We're glad you enjoyed the big family house and the area. We will be happy to host you again.

Fransie en Doep se Stoep
Teresa A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A

Gerieflike familie kuier plek.

Baie lekker familie huis, met al die nodige. In 'n rustige area geleë.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, en ons is bly julle het die huis en die area geniet.

Fransie en Doep se Stoep
Jowen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jowen H

Uitstekend.

Tyd was uitstekend.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, bly julle het dit geniet

Fransie en Doep se Stoep
Cecelia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Ons het lekker gekuier. Lekker groot huis met alles wat jy nodig gehad het.

Dit was lekker gewees. Lekker stil area.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Fransie en Doep se Stoep
Fransisca P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca P

Dit was 'n baie lekker ervaring en so ontspannend!

Baie, baie lekker. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Tanja B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

Lovely and quiet.

It was lovely. Had a few ants.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Glad you had a good time. We are trying to get rid of the ants.

Fransie en Doep se Stoep
Joseph A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph A

Wegbreek met familie en vriende.

Het lekker gebly. Tyd was net kort.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Thank you for the review, Joseph. We are so happy you enjoyed your stay. Next time, you'll have to stay longer.

Fransie en Doep se Stoep
Stephen K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K

Gaan weer in Februarie daar wil inboek.

Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Thank you for your great feedback, and we are so glad you loved the house as much as we do. Please do come again.

Fransie en Doep se Stoep
Rencia V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Baie ruim en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly en gebraai.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly en die braai lapa is altyd 'n wenner. Dankie vir die terugvoer.

Fransie en Doep se Stoep
Liebe C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liebe C

Rustig en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly en lekker geslaap. Daar was amper alles wat ons nodig gehad het. Ons sou daarvan hou as daar 'n toaster was en het ook gevoel dat die messegoed nie ordentlik skoon was nie, maar dit is klein goedjies wat mens om kan werk. Ons sal beslis weer daar bly en dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek nodig het.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

We appreciate your feedback, and have addressed the cleaning issues with our staff. We hope to see you or your friends in the future.

Fransie en Doep se Stoep
Henk S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S

Sakpas kuier in die koue.

Great naweek by the accommodation. Die braai lapa wat kan toe maak was 'n groot bonus in die koue weer, 'n lekker plek om te kuier saam met pelle. Die huis kan egter doen met nog 'n paar wynglase. Ons kon net een kry en moes maar gebruik maak van champanjeglase ens om 'n lafenis te geniet.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Henk. Die lapa is altyd 'n wenner en ons is bly julle kon dit gebruik. Sal definitief laat ons opsigter nuwe glase aanskaf, jammer vir die ongerief.

Fransie en Doep se Stoep
Jolene C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Naweek by see.

Ons drie het heerlik gebly.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly, dankie vir die terugvoer

Fransie en Doep se Stoep
Keaton B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keaton B

Uitmuntend.

Hierdie was 'n baie lekker naweek wegbreek. Ek sal graag in die nabye toekoms hierdie plek wil bespreek.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Julle is welkom.

Fransie en Doep se Stoep
Cornelius R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius R

Lieflike ruim verblyf met sakpas prys.

Aangename ruim woning wat voel soos 'n huis weg van die huis en word sterk aanbeveel en sal weer kom kuier.

Rose W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose W

Ons het dit self aangenaam gehad.

Die huis was bedompig, yskas het binne geroes, die een bed was nie skoon voorgetrek nie, die hele plek benodig deeglike skoonmaak.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

We have addressed these concerns with our cleaning team and maintenance staff to ensure that these issues are rectified immediately. Your feedback is incredibly valuable to us as we work to improve our services and provide a better experience for all our guests in the future.

Fransie en Doep se Stoep
Annie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annie K

Geen komentaar.

Toe ons opdaag was die sleutel net vir my gegee en die dame het gesê dat die ontvangsdame nie daar is nie. Ek was nie gewys waar alles is nie. Die ligskakelaar in die badkamer en die bedlampie was foutief in die kamer waar ek geslaap het. Ek en my werksmense het daar oorgeslaap vir 'n werksgeleentheid en kliëntediens. Die krag het opgeraak terwyl ons besig was om kos te maak die oggend, wat veroorsaak het dat ons laat was vir ons afspraak met kliënte. Kombuisware en beddegoed lyk bietjie verouderd (nie gastehuisstandaard nie). Die verfdop is af in die badkamer se plafon. Die motorhek maak net halfpad toe.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Geagte Annie,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer te deel. Ons vra omverskoning vir die probleme wat u tydens u verblyf ondervind het. Ons het nie 'n permanente ontvangsdame nie, aangesien die huis as 'n selfonderhoudende huis funksioneer en nie 'n gastehuis nie. Ons opsigter het 'n permanente werk, daarom net die sleutel oorhandiging, jammer vir die misverstande.
Ons sal die kwessies rakende die foutiewe ligte, en die kragonderbreking spoedig ondersoek en seker maak dat dit aangespreek word.

Ons waardeer ook u opmerkings oor die kombuisware, beddegoed, en die toestand van die badkamer se plafon. Ons streef daarna om hoë standaarde te handhaaf en sal onmiddellik stappe neem om hierdie items op te dateer en reg te maak. Ons sal ook die probleem met die motorhek ondersoek om seker te maak dit werk korrek.

Ons is jammer dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie en vra opreg omverskoning vir die ongerief. Ons waardeer u terugvoer, aangesien dit ons help om ons dienste te verbeter. As u enige verdere bekommernisse het of dit graag in meer detail wil bespreek, kontak ons asb. direk.

Baie dankie weer vir u terugvoer.

Vriendelike groete,

Fransie en Doep se Stoep
Gairo W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gairo W

Unpleasant.

The place is very outdated. Wood everywhere, ancient furniture, and clutter everywhere. It feels very mouldy and stuffy. We didn't want to put anything in the fridge because it looked disgusting and rusted inside, both the fridge and freezer. We had ants, bugs, and roaches. The TV doesn't work at all, which was not mentioned. There was no gate or boundary wall because it's being repaired, which was also not mentioned. Will not be returning.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Good day, we are very sorry to hear that your stay was unpleasant. We pride ourselves on our family holiday home, and are sorry to hear that you feel the furniture and wood are outdated. We are aware of the ants; they tend to appear when there are spills or food around. We do frequently fumigate the house, but we will look into doing this more often. We have not previously had complaints about cockroaches, but we will certainly investigate this matter. I apologise about the wall and gate; the previous ones broke and we aimed to fix and replace them as soon as possible to maintain safety and comfort for our guests. Unfortunately, the builder did not stick to the timeline, but it will be completed by the end of the week. I understand it's too late for your stay and for that, I offer again my apologies.

Fransie en Doep se Stoep
Jemaine H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemaine H

Awesome weekend.

Dit was 'n lekker fantastiese naweek.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

So glad you had a fantastic weekend.

Fransie en Doep se Stoep
Jomay K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomay K

Baie rustige omgewing. Nie te vêr vanaf winkels.

Was baie lekker. Daar was geen werkende televisie nie.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Baie bly julle het 'n lekker tyd gehad. Ons vra verskoning vir die TV. Daar is nie DStv beskikbaar nie, maar wel 'n klomp DVDs vir 'n rustige aandjie voor die televisie. Kom kuier gou weer.

Fransie en Doep se Stoep
Esau S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S

Lekker rustig.

Geen steurnis nie, alles is gerieflik en mooi. Soek na niks, alles wat benodig word, is beskikbaar in huis.

Caydea J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caydea J

Was baie goed.

Die huis was baie en netjies en gerieflik.

Reg B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg B

Heerlike kuierhuis vir 'n paar gesinne.

Ons was 6 volwassenes wat heerlik gekuier het in 'n goed toegeruste huis. Daar is genoeg spasie vir almal en sommer ook 'n skottelgoedwasser wat die kuier nog lekkerder gemaak het.

Lizette F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F

Lekker rusplek.

Rustige plek. Warm plek. Gemaklik.

Cornelia G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G

Dit was heerlik, net te kort.

Ek het daarvan gehou dat my troeteldiere veilig kon wees in die groot kamer. Die braai en ander fasiliteite was heeltemal na wense. Stortwater was warm, my man was net teleurgesteld oor die TV ,dat die skottel nie gewerk het nie.

Marice H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marice H

Baie netjies en skoon.

Daar was net 'n "shortage" toe ons van die ligte onder wou aansit en sparks op die DB board toe ons dit daar gaan aanskakel waarna dit toe wel gewerk het weer.

Anna-marie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie O

Heerlik

Baie netjies en skoon woning.

Lorenda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenda S

Veilig, rustig en mooi uitsig.

Huis is baie ruim en netjies. Dit het van alles in en die eienaars was baie behulpsaam met ekstra versoeke asook die dame wat ons ontvang het, baie vriendelik. Sal dit enige tyd aanbied. Al negatief was die TV, die manne het bietjie gekerm oor die games maar buiten dit, baie goeie keuse.

Rudi G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi G

Amazing accommodation!

Very clean and so comfortable. Thank you! Will be back!

Marietjie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Quiet area, enough bathrooms for the number of guests, clean and tidy.

We enjoyed the location, away from the shops, but still close enough. The view from the balcony of the town and the sea is beautiful. It was quiet at night in the neighbourhood, we could hear the owls calling.

Christina D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D

Heerlik! Fantasties! Onbeskryflik lekker!

Die stoep by Fransie en Doep se Stoep is die beste! Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Die pragtige tuin, veiliger omgewing, gerieflike huis met genoeg ruimte vir 'n groot gesin soos ons, veilig vir kinders, en baie bekostigbaar! Ons sal beslis weer wil gaan! Dankie!

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Dit is so fantasties om te hoor dat jy so 'n aangename tyd gehad het by Fransie en Doep se Stoep. Ons is baie bly dat alles wat julle nodig gehad het tot julle beskikking was en dat julle die pragtige tuin, veilige omgewing, en gerieflike huis geniet het.

Fransie en Doep se Stoep
Chardonnay M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chardonnay M

Lekker plek om weg te breek vir 'n groep.

Die ideale plek vir 'n groep mense. Die huis is so goed as jou eie. Sal definitief weer die huis bespreek. Die eienaars kan aandag gee aan die DStv wat nie beskikbaar was nie.

Jackie Visser-vermeulen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie Visser-vermeulen V

Die huis is toegerus met al die geriewe nodig om gemaklik te bly.

Ideale plek om oor te slaap in Stilbaai teen sakpas prys.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Thank you for the great review.

Fransie en Doep se Stoep
Jolene C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Wegbreekaand.

Gerieflike ruim huis.

Susan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

'n Pragtige huis met die mooiste versamelstukke.

Die huis het alles en nog meer. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die see is net heelwat ver.

Fanie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Ons het die akkommodasie bloot gekies aangesien dit troeteldiervriendelik en goedkoop was.

Huis was ruim, het 'n omheinde erf, goed toegerus, waarde vir geld. Feitlik geen voorsiening vir beligting tydens beurtkrg nie,.

Felix C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felix C

Very relaxed and quiet.

Maybe a satellite dish so that I can bring my own decoder.

Marius B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Kuier was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly by Fransie en Doep se Stoep. Huis bied regtig als wat jy benodig en sal weer daar gaan bly.

Susan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Heerlike vakansiehuis.

Heerlike groot huis, jammer die klein kamertjie is baie klein vir volwassenes. Braaivertrek is baie lekker.

Hettie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Lekker rustige area.

Ek het alles wat aandag geniet aan eienaar kommunikeer. Ek glo en vertrou dat dit so spoedig as moontlik uitsorteer sal word. Dit was wel in vorige resensies genoem, maar niks is daaraan gedoen nie.

Rozelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozelle S

Lekker rustig.

Ons het baie lekker by hierdie plekkie gebly. Sal definitely aanbeveel. Net jammerte ons kon nie die rugby kyk nie, maar lekker klomp slaapplek.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Ons vra om verskoning dat julle nie die rugby kon kyk nie. Ons waardeer julle terugvoer en waardeer die feit dat julle die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.

Fransie en Doep se Stoep
Anne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne V

Het die stilte en spasie geniet.

Krag onvoldoende, moes 2 keer vra vir kragaankope. Wi-fi en Openview kan gerus oorweeg word. Geen gasgeriewe tydens beurtkrag. Geen buiteligte op stoep, kon nie in die aand buite sit nie. Ligte binne huis nie op standaard nie, sommige gloeilampe werk nie. Prys vir 2 persone teenoor 10 persone verskil nogal breed. R255 pppn teenoor R119 pppn. Pensioenarisse behoort nog afslag te kry.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Petrus W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus W

Dit was baie lekker. Al die geriewe is daar.

Die dame wat ons ontvang het was baie gas vryen selfs die eienaar was baie behulpsaam toe ek haar gekontak het ek sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Francios D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francios D

Gemaklik en laat jou tuis voel.

Ons het baie lekker gebly. Die huis laat jou dadelik tuis voel. Die uitleg is bietjie anders as wat jy sou verwag, maar was nie 'n probleem nie. Die beddens was ook baie gemaklik.

Tony O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony O

Was good for an overnight.

Was the first time I stayed over where there was no coffee or tee. No TV channels. But for a place to just put my head down, it was fine. Thanks.

Dnre W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dnre W

Asemrowende naweek, al was dit so kort.

Dit was baie lekker naweek. Net jammer was so kort gewees, maar ek sal vir Fransie en Doep se Stoep weer gebruik. Ons was baie goed verwelkom en geen verdere probleme. Dit was lekker om van Fransie en Doep se Stoep gebruik te maak.

Deon M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Dit was baie lekker en ek sal beslis weer die plek wil gebruik dit is baie gerieflik.

Ek sal enige een aanbeveel vir daar die plek dis uistekend en dis baie lekker gerieflik.

Hemelia M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hemelia M

Veilige omgewing asook 'n baie lekker huis.

Ons het baie lekker gekuier. Omtrent in die toegeboude lapa gekuier as ons van ons dag ekspedisies teruggekom het. Veilige omgewing, al wat 'n mens nodig het is in die huis. Die uitsig van die dek is amazing. Die mooiste sonopkoms gesien. Vriendelike ontvangs en gegroet. Sal beslis weer daar plek enige tyd besoek. Beveel ook ander persone aan om daar te bly vir 'n vakansie of 'n lekker wegbreek.

Liebrecht B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liebrecht B

Uitstekende ligging en rustig.

Groot huis, dubbelverdieping, pragtige versorgde tuin, sal ten hoogste aanbeveel.

Cedric D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric D

The stay was awesome.

Will definitely use the company and facility again.

Suedene H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suedene H

Naweekwegbreek.

Lieflike plek. Baie lekker gekuier. Die braaiplek was heerlik!

Jurina H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina H

Baie lekker kuier naweek.

Sal baie beslis Fransie en Doep se Stoep aanbeveel vir ’n lekker rustige en veilige kuier saam met vriende en familie.

Allison D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Allison D

Great.

Would have been better if there was at least DStv to watch the rugby on.

Kobie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie K

Baie mooi en uiters netjies. Die feit dat daar geen TV dekking is nie, is teleurstellend.

Stilbaai is 'n baie mooi vakansie-bestemming en met Jongensfontein basies reg langsaan, is dit die moeite werd.

Jason K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Home away from home.

Dit is baie rustige omgewing bring kalmte oor jou siel.

Morne K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Place is nice the only thing was, there's wooden floors and which makes it very noisy.

I wouldn't recommend couples going there as there are not much privacy as the rooms flow into one another.

Marna N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marna N

Groot familiehuis met 'n baie mooi uitsig.

Dit is 'n baie groot familiehuis met baie slaapplek en eetgerei. Ongelukkig het die 1 slaapkamer se daklig nie gewerk nie en die bedlampie was sonder 'n lampskerm. Baie van die kombuistoerusting is ongelukkig geroes. Blikoopmaker was stukkend, net 1 knyptang (geroes). Ys- en vrieskas se rakke is so geroes 'n mens het amper nie gevoel om kos daarin te sit nie en die mikrogolfoond se dak was so geroes dat toe ek groente daarin gaarmaak het, het van die "verf" van die binnekant afgeval (gelukkig langs die bak met groente!). Die 2 gemakstoele op die boonste vloer was ongelukkig ook stukkend (die staalmeganisme van 1 was heeltemal gebreek). 'n Mens kan sien dis 'n familiehuis met foto's en antieke houtmeubels, maar dat daar ook baie liefde in die huis was.

Catherine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine B

Heerlik gekuier in gesellige woning met alle noodsaaklikhede beskikbaar plus soveel meer; bordspeletjies en kaarte en leesboeke te kies en te keur terwyl jy die uitsig kan geniet met genoegsame ruimte in tuin.

Die kombuiskaste se netheid kan aandag geniet.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Duran H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duran H

Absoluut fantasties.

Ons het 'n baie goeie naweek gehad by Fransie en Doep Se Stoep. Die ouens het dit vreeslik baie geiet. Dis beslis ons tuiste. Sal alle mense sê om by julle huis in te boek.

Winline L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winline L

Lekker en baie rustig.

My naweek was lekker.

Giulia C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giulia C

We received excellent service from Marilie and Sofie - thank you both!

We were even able to postpone our trip due to bad weather and nothing was an issue, everything was quite effortless and seamless. Excellently clean house, which I loved, and quiet location. Very comfortable with all kitchen amenities available. My husband and I love walking and so the location of the house was great as we had access to nature reserves close by and also to the beach and the river. We really enjoyed our stay. Although the beach is at least a 30-45 minute walk away, we found a way through quiet streets and a little nature reserve and so, if you love walking, you don't need to go via the Main Road to get to the river and the sea.

Duran H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duran H

Absolutely FANfreakintastic.

We're trully grateful for the warm welcome we got on arrival by Sofie. She made it quite easy for us to get settled in. The true essence of family importance came through when we went inside the beautiful, rustic home. From all our members at the cycling club we want to thank you very much for letting us stay in such an amazing family home. Thank you so so much again. Much appreciated.

Tredene M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tredene M

Warm, cosy atmosphere.

It's a very lovely home, plenty of space. The best holiday home that I have been in by far. It's a very neat place.

Denise M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Lekker familiehuis, goed ingerig met pragtige uitsig.

Aanbeveel vir groot familie of vriende wat saam wil kuier. Het die familieboom en foto's van familie geniet. Voel as of ek by familie gekuier het.

Lene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene S

Baie gemaklik, met alles wat benodig word.

'n Baie aangename huis, met meer as genoeg slaapplek, badkamers en kombuis geriewe ens. Heel geskik vir enige reisiger. Baie veilig en sentraal.

Willy R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R

Kuier was fantasties. Lekker gerus. Atmosfeer was baie rustig. Het veilig gevoel by Fransie en Doep se Stoep.

A for away. Jy voel veilig.

Charl D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Heerlik gebly in Stilbaai-Wes.

Ons het verskriklik lekker gebly by Fransie en Doep se Stoep. Die huis is ten volle uitgerus, daar is 'n lekker onderdakbraaiplek, en oorgenoeg plek vir 'n woelige brak om rond te hardloop. Die buurt is baie stil, en ons was nooit bekommerd oor veiligheid nie. Baie dankie, ons het regtig bitter lekker hier gebly, en sal weer hier bly die volgende keer wat ons Stilbaai besoek.

Julian S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian S

The home away from home fits perfectly. The setting and location made it perfect for our purpose.

As anglers we have very basic needs, e.g. comfortable lodging, access to shops, beaches/angling spots. The cleanliness, beautiful surroundings, well-kept garden and amenities contributed to a good experience. We would like to visit the place again!

Geo Q - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geo Q

Gerieflik, uitstekende waarde vir geld.

Vir die grootte van die huis en die hoeveelheid mense wat dit kan akkommodeer, is hierdie uitstekende waarde vir geld. Ek dink jy sal moeilik beter waarde in Stilbaai vind. Die huis is ruim, gerieflik, goed toegerus.

Mercia J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia J

Ek het dit baie geniet. Slegs die TV was 'n uitdaging.

Kan julle asb. aandag gee aan die TV. Al is dit net die gewone kanale vir nuus en moontlik sport, dankie.

Magda N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda N

Heerlik, net koud, as die kaggel in die huis gewerk het sou dit baie beter gewees het.

Sien sterre.

Gustav B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B

Uitstekend, definitief waarde vir geld.

Goeie braaiplek, alle nodige geriewe is beskikbaar en lekker stoep om te sit en om te ontspan.

Lance R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance R

We really enjoyed the stay,

Was very nice, good amount of space and would anytime come back here again. Was a really nice stay, loved it!

Johannes V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Ons het baie lekker gebly en ek kan die verblyf aanbeveel as jy 'n groot familie of groep is.

Ons het baie lekker gebly. Die sitkamer is op die boonste vloer, maar daar is 'n baie lekker eetkamer met 'n tafel onder by die kombuis. Die onderste twee en-suite slaapkamers loop uit mekaar uit, so gaste moet dit net in ag neem. Die braai plek buite in sy eie toe lapa is 'n plus punt veral as die aande koel is. Ek beveel die huis met graagte aan.

Waylene J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylene J

Dit was fantasties.

Die huis is nie so ver van see af nie. Als wat jy benodig vanaf beddegoed tot skottelgoed is als daar. Ons het klein kinders ook gehad en dit was baie gemaklik. Geen klagtes van die huis nie. Huis is netjies. Ons het handdoeke tot ons beskikking gehad.

Catherine J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J

Tuiste weg van jou tuiste!

Sal Fransie en Doep se Stoep enige tyd aanbeveel. Ons was op pad na nêrens toe ons besluit om sommer 'n dag daarvan te maak. Die bespreking het nog nie eens 5 minute geneem nie en daar was gedurig kontak todat ons by ons bestemming aangekom het. Dit was regtig lekker om met 'n breë glimlag en vriendelike gesig te verwelkom word. Dankie Sophia! As jy soek vir saligheid en rus, met die oogpunt op gemak, is dit net die plek. Lekker vir klein en groot. Net 'n jammerte die dag van môre is 'n werksdag, anders het ons aangevra om langer te bly. Defnitief ons oorbly plekkie as ons weer by Stilbaai stop!

Monica D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Super cosy!

The house was perfectly situated. It was extremely clean and tidy, which was a bonus! Lovely braai area, and an absolutely stunning garden! Coming from the city, it was amazing to have some nice peace and quiet. Feel very honoured to stay at Marilie's family home.

Terri-leigh M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-leigh M

Dit was 'n heerlike naweek, wens ons kon langer bly.

Ons het onsself baie geniet hierdie naweek en sal Fransie en doep se stoep aanbeveel vir vriende wat vir 'n naweek wil wegbreek.

Audrey M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey M

Baie lekker, ruim familiehuis.

Baie lekker rustige area. Net 'n bietjie ver van die see af. Maar die huis is perfek vir 'n groot gesin of familie. Ruim grasperk waar kinders lekker kon speel.

Marilise B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise B

Baie lekker.

Die plek is lekker groot en ruim. Die kaggel bo in die sitkamer, die dek wat uitkyk op die pragtige omliggende omgewing en die tuin is ook 'n groot pluspunt sowel as die lapa. Sofia en die eienaars is baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Ek sal enige tyd Fransie En Doep Se Stoep aanbeveel vir enigiemand wat 'n wegbreekkans nodig het en net wil ontspan.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Klasie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Klasie V

Nie vir die wat "lig reis" nie.

Geen mens gesien. Bed baie baie ongemaklik, klein en oud. Dit het gevoel ons bly in 'n museum.

Fransie en Doep se Stoep se terugvoer

Goeie dag Klasie,
Jammer om van jou ondervinding te hoor. Ons het al die geld terug betaal. Met Covid probeer ons nie die drumpel deurtrap nie.

Fransie en Doep se Stoep
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azaliastraat 14, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff4d88241d3dabfa4a7f217f4ea38939ce039723875c97aa97396372aae287ce8b4adbc13f85fc518fe3a34ebd2af1f85c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 10 mense 85 5 1 5 14 Azalia Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367969670653 21.399384276474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang