Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fransie en Doep se Stoep

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Abrie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Was baie lekker. Met lekker kuier lapa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker. Baie mooi huis. Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Was baie lekker. Veilig, naby aan alles en voel soos huis. Ons gesin het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Het baie tuis gevoel en is naby aan alles! Stil en rustig. Kon regtig bietjie afskakel. Ons kon lekker braai ook en ons hondjies het ook baie tuis gevoel. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pleasantly surprised and well worth the money. Thank you. Big property and well situated, and we had the house to ourselves. Very affordable and neat. Would definitely stay there again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilie
Fransie en Doep se Stoep
Thank you, Arthur. We're glad you enjoyed the big family house and the area. We will be happy to host you again.

Teresa A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gerieflike familie kuier plek. Baie lekker familie huis, met al die nodige. In 'n rustige area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilie
Fransie en Doep se Stoep
Baie dankie vir die goeie terugvoer, en ons is bly julle het die huis en die area geniet.

Jowen H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Tyd was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilie
Fransie en Doep se Stoep
Dankie vir die goeie terugvoer, bly julle het dit geniet

Cecelia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gekuier. Lekker groot huis met alles wat jy nodig gehad het. Dit was lekker gewees. Lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilie
Fransie en Doep se Stoep
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Fransisca P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n baie lekker ervaring en so ontspannend! Baie, baie lekker. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely and quiet. It was lovely. Had a few ants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilie
Fransie en Doep se Stoep
Glad you had a good time. We are trying to get rid of the ants.

Joseph A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Wegbreek met familie en vriende. Het lekker gebly. Tyd was net kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilie
Fransie en Doep se Stoep
Thank you for the review, Joseph. We are so happy you enjoyed your stay. Next time, you'll have to stay longer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azaliastraat 14, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff4d88241d3dabfa4a7f217f4ea38939ce039723875c97aa97396372aae287ce8b4adbc13f85fc518fe3a34ebd2af1f85c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 10 mense 86 5 1 5 14 Azalia Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367969670653 21.399384276474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang