Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franskraal Heaven-On-Sea

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Pieter Gideon Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Amazing weekend. We had a great stay at Franskraal Heaven-On-Sea. Beautiful views all day long and a well-equipped home with a nice big open living space with more than enough space for everyone to be comfortable. The beds were also very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande N
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik. Die mooiste plek met die beste ligging. Ons was vreeslik bederf met Franskraal Heaven-On-Sea. Die plek was goed toegerus. Genoeg kamers om ons almal te akkommodeer. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle N
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

N naweek vol verwagting wat ongelukkig teleurgestel het! Heaven-on-Sea is n lieflike vakansiehuis. Baie goed toegerus. Die ligging is perfek en prentjiemooi. Ten spyte van al die pluspunte is daar ingebreuk terwyl ons geslaap het. Beursies en selfone is gesteel. Daarna het ons baie onveilig gevoel. Die verhuringsagent het nie eers moeite gedoen om te kom kyk na die skade om te vra of hul kom help met enige iets nie. Ons moet wel vir SAP Gansbaai bedank vir hulle vinnige en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Heerlike ruim huis, perfek vir groot gesin of groep vriende. Ons het veral die groot binnebraai baie geniet (so te sê elke ete).Die pooltafel was nuttig want die weer was reënerig. Kombuis is baie goed ingerig. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel P
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Dit was absollut fantasties, alles en meer as wat ons verwag het! Anne-Marie is 'n wonderlike gasvrou. Ek het alle inligting en reëlings 'n week voor die tyd ontvang. Heaven On Sea is 'n pragtige moderne huis, baie netjies met die mooiste uitsigte! Ons het so lekker gekuier en sal definitief weer daar gaan bly! Die huis het alles en nog meer in as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 97, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67cdeca5e95d7e824d25aece190db2f525bbcec127fa88e9b50b993891c38eabb3c3ca14858fa3433c9f0af01e4f694d4d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 97 Seaview Rylaan Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.611232 19.386795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang