Franskraal Self-Catering Unit
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Raynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Rene C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend hemels.
Elizna A - Des 2023
Algehele gradering
Die woonstel is baie ruim, goed toegerus en is naby alles.
Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer
Baie dankie Elizna
Raynette
Liebe H - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie perfek geleë!
Louise A - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties en dankie aan die eienaar vir haar vriendelikheid.
Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer
Baie dankie Louise.
Ronel K - Des 2023
Algehele gradering
Klein bederfies en veilige parkering onder 'n skadunet het bygedra.
Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer
Baie dankie Ronel
Raynette
Stefan P - Des 2023
Algehele gradering
Uitstaande diens.
Peter V - Nov 2023
Algehele gradering
Very good!
Franskraal Self-Catering Unit se terugvoer
Baie dankie Peter
Raynette
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang