Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franskraal Self-Catering Unit

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Rene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend hemels. Dit was 'n wonderlike verrassing om te sien hoe netjies en skoon, pragtig en sentraal dit geleë is. Alles wat 'n mens nodig het was daar. Ek sal vir seker weer daar wil vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die woonstel is baie ruim, goed toegerus en is naby alles. Puik akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raynette
Franskraal Self-Catering Unit
Baie dankie Elizna Raynette

Liebe H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ongelooflike plekkie perfek geleë! Ongelooflik lekker gebly. Bitter vriendelike mense, niks was ooit te veel moeite nie, jys reg langs 'n verskriklike lekker koffiewinkeltjie en 100m van die mini-mark. Jy is 'n straat weg van die see af en sien die see selfs van die verblyf af. Sal beslis weer gaan kuier. Hulle het ook die oulikste hondjie wat so liefdevol was met ons kinders. Boek boek boek, jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Fantasties en dankie aan die eienaar vir haar vriendelikheid. Ja, meer gekry as wat ons verwag het. Uitstekende diens en vriendelikheid ontvang in die kluis vir die hondjie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Raynette
Franskraal Self-Catering Unit
Baie dankie Louise.

Ronel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Klein bederfies en veilige parkering onder 'n skadunet het bygedra. Ons het heerlik gebly! Alles in die woonstelletjie was keurig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raynette
Franskraal Self-Catering Unit
Baie dankie Ronel Raynette

Stefan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstaande diens. Ons reisplanne het op die laaste nippertjie verander en ons gasvrou het agteroor gebuig om ons te akkommodeer. Ons het reeds ons volgende afspraak geboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Very good! We had a very comfortable stay, and although we arrived a bit early, no one made us feel it was a problem. Apparently, we were her first-time visitors, and there were a number of "first-time spoils" for us, which were much appreciated! Although it's not a seafront property, it's very close to the walkways and beach and, yes we would recommend it to friends. Many thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raynette
Franskraal Self-Catering Unit
Baie dankie Peter Raynette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 270
R1 270 R1 143
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 270
R1 270 R1 143
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3ffd02bd97e571c9001fdadedbe7250d7031a9284ce7fb242838393d167c2028df15f165dda1f1011a099c216dc59964ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 270 nouVanaf R1 143 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 75 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60730701445 19.394313364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang