Franskraal Self-Catering Unit
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 12 Jan 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 270R1 143 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Franskraal Selfsorg Eenheid is 'n bekoorlike eenheid perfek vir 'n gesin, en is binne 100 m van die strand af.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisarea wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n klein etenstafel met stoele en maak verder oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het die eenheid braaigeriewe, waar gaste 'n gesinsbraai kan geniet. Veilige parkeerplek van die straat af word aan gaste gebied.
Hierdie eiendom is naby 'n minimark, restaurante, koffiewinkels en 'n wassery geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Raynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Franskraal Self-Catering Unit het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang