Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franskraal Self-Catering Unit

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 23 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 270 R1 143 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Franskraal Selfsorg Eenheid is 'n bekoorlike eenheid perfek vir 'n gesin, en is binne 100 m van die strand af.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisarea wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n klein etenstafel met stoele en maak verder oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het die eenheid braaigeriewe, waar gaste 'n gesinsbraai kan geniet. Veilige parkeerplek van die straat af word aan gaste gebied.

Hierdie eiendom is naby 'n minimark, restaurante, koffiewinkels en 'n wassery geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rene C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend hemels. Dit was 'n wonderlike verrassing om te sien hoe netjies en skoon, pragtig en sentraal dit geleë is. Alles wat 'n mens nodig het was...
Sien meer
Des 2023
Elizna A
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is baie ruim, goed toegerus en is naby alles. Puik akkommodasie!
Des 2023
Liebe H
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike plekkie perfek geleë! Ongelooflik lekker gebly. Bitter vriendelike mense, niks was ooit te veel moeite nie, jys reg langs 'n verskriklike...
Sien meer
Des 2023
Ronel K
Saam met lewensmaat
5.0
Klein bederfies en veilige parkering onder 'n skadunet het bygedra. Ons het heerlik gebly! Alles in die woonstelletjie was keurig en skoon.
Des 2023
Stefan P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande diens. Ons reisplanne het op die laaste nippertjie verander en ons gasvrou het agteroor gebuig om ons te akkommodeer. Ons het reeds ons vol...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franskraal Self-Catering Unit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 270
R1 270 R1 143
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 270
R1 270 R1 143
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3ffd02bd97e571c9001fdadedbe7250d7031a9284ce7fb242838393d167c2028df15f165dda1f1011a099c216dc59964ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 270 nouVanaf R1 143 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 75 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60730701445 19.394313364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang