Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraserburg Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 144

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Fraserburg Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Altan U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altan U

Fantastiese verblyf weg van die "gejaag".

Liezl se plekkie is regtig pragtig en het alles tot jou beskikking. 'n Baie netjiese huisie met braaigeriewe, onder 'n groot koelteboom. Daar is ook WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar. Selfs Anna was welkom. Ons het ons twee dae gerskriklik geniet.

Fraserburg Accommodation se terugvoer

Baie dankie Altan vir wat jy geskryf en vir jou ondersteuning. Ons waardeer dit baie en ons hoop jy kom weer kuier.

Fraserburg Accommodation
Leminda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leminda V

Aanbeveelbaar.

Heerlike warm bed vir 'n baie koue wintersnag. Baie oulike gasvrou.

Fraserburg Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Leminda, ons waardeer dit verskriklik baie. Dit was lekker om vir jou te ontmoet.

Fraserburg Accommodation
Christiaan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S

Perfek vir die doel van my reis (fietstoer).

Akommodasie was skoon, goed geleë en gemaklik. Ontvangs was vriendelik en gemaklik.

Lindi H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi H

Great home away from home.

We loved our stay at Fraserburg Accommodation. Very comfortable bed with a fully equipped kitchen and a lovely braai area.

Peter E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E

Die ideale oornagplek op Fraserburg. Alles was uit die boonste rakke.

Ter ondersteuning van deelnemers aan die Munga-fietswedren was Fraserburg Accommodation die ideale oornagplek. Fasiliteite eersteklas en gasvrou, Liezl, se reëlings uitstekend. Ek sal graag weer van Fraserburg Accommodation se gasvryheid gebruik wil maak.

Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Vriendelike en uitstekende diens en verblyf.

Sal verseker weer ondersteun.

Schalk D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Sommer net lekker.

Eerlike, opregte mense.

Fraserburg Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons waardeer dit.

Fraserburg Accommodation
Vandross C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandross C

Relaxed and chilled.

It was quiet, chilled and relaxing.

Hester E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E

Good overnight stay.

Nice, clean place to stay over. They also had no problem when we asked to arrive early.

Inette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inette V

Fantasties en goed toegerus!

Ons het heerlik oornag en sal hierdie plek beslis aanbeveel. Skoon en netjies.

Fraserburg Accommodation se terugvoer

Thank you for your support and lovely review.

Fraserburg Accommodation
Lizette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Goeie oornagligging.

Tydens reis deur die Karoo is Fraserburg Accommodation ideaal; die woonstel het 'n aparte ingang en is sentraal in die dorp. Die uitleg is gemaklik en ruim met goeie voorsiening van huis-geriewe soos TV, kombuisgeriewe, 'n waaier en veral die muskietweerderhouer!

Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Baie netjiese plekkie.

Baie netjiese blyplek. Het alles wat jy benodig. Kan lekker ontspan. Veilige parkering. Vriendelike gasvrou. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Geraldine G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine G

Pragtige plekkie!

Oulike plekkie, als wat jy benodig en soveel meer. Waarde vir geld.

Vlok T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vlok T

Dit was genotvol.

Akkommodasie en 'n plaasatmosfeer.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 9, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d0357d64c17f0ce2ce4a98a03c4f5bde693f44c9df9ab0d989e120a6a6cdd91ce19cad22a00bf44c7b19832a809c5a0432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Voortrekker Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.916819482879 21.509838839824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang