Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraserburg Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantastiese verblyf weg van die "gejaag". Liezl se plekkie is regtig pragtig en het alles tot jou beskikking. 'n Baie netjiese huisie met braaigeriewe, onder 'n groot koelteboom. Daar is ook WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar. Selfs Anna was welkom. Ons het ons twee dae gerskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fraserburg Accommodation
Baie dankie Altan vir wat jy geskryf en vir jou ondersteuning. Ons waardeer dit baie en ons hoop jy kom weer kuier.

Leminda V
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Aanbeveelbaar. Heerlike warm bed vir 'n baie koue wintersnag. Baie oulike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fraserburg Accommodation
Baie dankie, Leminda, ons waardeer dit verskriklik baie. Dit was lekker om vir jou te ontmoet.

Christiaan S
1 nag
4.8
Jan 2023

Perfek vir die doel van my reis (fietstoer). Akommodasie was skoon, goed geleë en gemaklik. Ontvangs was vriendelik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great home away from home. We loved our stay at Fraserburg Accommodation. Very comfortable bed with a fully equipped kitchen and a lovely braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Die ideale oornagplek op Fraserburg. Alles was uit die boonste rakke. Ter ondersteuning van deelnemers aan die Munga-fietswedren was Fraserburg Accommodation die ideale oornagplek. Fasiliteite eersteklas en gasvrou, Liezl, se reëlings uitstekend. Ek sal graag weer van Fraserburg Accommodation se gasvryheid gebruik wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Vriendelike en uitstekende diens en verblyf. Sal verseker weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Sommer net lekker. Eerlike, opregte mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fraserburg Accommodation
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons waardeer dit.

Vandross C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Relaxed and chilled. It was quiet, chilled and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Good overnight stay. Nice, clean place to stay over. They also had no problem when we asked to arrive early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 144

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 9, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d0357d64c17f0ce2ce4a98a03c4f5bde693f44c9df9ab0d989e120a6a6cdd91ce19cad22a00bf44c7b19832a809c5a0432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Voortrekker Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.916819482879 21.509838839824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang