Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fred's Sleep Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lamont L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Sal weer daar bespreek in die toekoms. Baie lekker gebly. Sal weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Excellent. Wonderful host, very clean and tidy. Our employees were very impressed with the quality of their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noxolo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Quiet and hassle free. Nice and peaceful in a very quiet area which is close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Absoluut waarde vir geld, netjies en prakties! Absoluut fantasties. Fred is wonderlik en het ooral gehelp waar hy kom en was maklik beskikbaar. Lovit. Dankie Fred!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Fred's Sleep Inn
Henry en sy familie is altyd welkom om terug te kom. Ek beveel hulle aan as gaste. Hulle het my plek so netjies gelos!

Jiswaan Rafik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing. Quiet and safe environment, excellent service and professionalism.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was 'n baie lekker blyplekkie en sal definitief weer daar bespreek. Dit was 'n uitstekende blyplek en ideaal vir die diere ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Fred's Sleep Inn
Nadine en haar partner was die ideale gaste. Alhoewel hulle diere gehad het is die plekkie besonder netjies agtergelaat. Kommunikasie was baie goed. Hulle sal in die toekoms altyd welkom wees .

Richard C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Was vir 'n familie geleentheid en die akkommodasie was waarde vir geld. Aangename stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
Fred's Sleep Inn
Richard en familie het die eenheid redelik netjies agtergelaat. Ongelukkig was hul kommunikasie swak en hulle was ook nie op hoogte met van LekkeSlaap se basiese reëls in verband met betaling nie.

Ishaaq P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Awesome. Peace and quiet neighborhood. Very friendly host. Beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Fred's Sleep Inn
Dit was 'n groot plesier om Ishaaq in my plek te hê. Die kommunikasie was goed hulle was baie aangenaam. Die plek is baie netjies agter gelaat. Hulle sal altyd in die toekoms welkom wees.

Dalene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Awesome. Alles was uit die boeke, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Fred's Sleep Inn
Dit was lekker om vir die Minnies (Dalene) gasheer te wees. Daar was deurlopend goeie kommunikasie. Hulle was ideale gaste. Baie netjies en vriendelik. Ek hoop om hulle in die toekoms weer te akkomodeer.

Carin W
Lang verblyf
4.8
Des 2022

Gerieflik, netjies, skoon met 'n wonderlike gasheer. Fred se gastehuis is 'n ware juweel en het vir ons baie beteken in ons semmigrasie na die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Fred's Sleep Inn
Carin en haar dogter was ideale gaste. Daar was deurlopende kommunikasie wat 'n aangename atmosfeer geskep het. Hulle was besonder netjies en 'n groot plesier om te akkommodeer. Kan hulle enige tyd aanbeveel en hulle sal altyd welkom wees by Fred's Sleep Inn.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed02c71464d18d67f19acf93acc7498a901b4cea287321fd2146ac9d99c822354ca304c0897c106dbf787efcc47994a2e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 10 Swaan Crescent Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.929207839995 18.698151045677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang