Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fred's Sleep Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Fred's Sleep Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lamont L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont L

Baie lekker gebly. Sal weer daar bespreek in die toekoms.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bespreek in die toekoms.

Megan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Excellent.

Wonderful host, very clean and tidy. Our employees were very impressed with the quality of their stay.

Noxolo S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo S

Quiet and hassle free.

Nice and peaceful in a very quiet area which is close to amenities.

Henry P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P

Absoluut waarde vir geld, netjies en prakties!

Absoluut fantasties. Fred is wonderlik en het ooral gehelp waar hy kom en was maklik beskikbaar. Lovit. Dankie Fred!

Fred's Sleep Inn se terugvoer

Henry en sy familie is altyd welkom om terug te kom. Ek beveel hulle aan as gaste. Hulle het my plek so netjies gelos!

Fred's Sleep Inn
Jiswaan Rafik O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jiswaan Rafik O

Amazing.

Quiet and safe environment, excellent service and professionalism.

Nadine P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P

Dit was 'n baie lekker blyplekkie en sal definitief weer daar bespreek.

Dit was 'n uitstekende blyplek en ideaal vir die diere ook.

Fred's Sleep Inn se terugvoer

Nadine en haar partner was die ideale gaste. Alhoewel hulle diere gehad het is die plekkie besonder netjies agtergelaat. Kommunikasie was baie goed. Hulle sal in die toekoms altyd welkom wees .

Fred's Sleep Inn
Richard C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard C

Was vir 'n familie geleentheid en die akkommodasie was waarde vir geld.

Aangename stil omgewing.

Fred's Sleep Inn se terugvoer

Richard en familie het die eenheid redelik netjies agtergelaat. Ongelukkig was hul kommunikasie swak en hulle was ook nie op hoogte met van LekkeSlaap se basiese reëls in verband met betaling nie.

Fred's Sleep Inn
Ishaaq P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishaaq P

Awesome. Peace and quiet neighborhood.

Very friendly host. Beautiful accommodation.

Fred's Sleep Inn se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om Ishaaq in my plek te hê. Die kommunikasie was goed hulle was baie aangenaam. Die plek is baie netjies agter gelaat. Hulle sal altyd in die toekoms welkom wees.

Fred's Sleep Inn
Dalene M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M

Awesome.

Alles was uit die boeke, dankie.

Fred's Sleep Inn se terugvoer

Dit was lekker om vir die Minnies (Dalene) gasheer te wees. Daar was deurlopend goeie kommunikasie. Hulle was ideale gaste. Baie netjies en vriendelik. Ek hoop om hulle in die toekoms weer te akkomodeer.

Fred's Sleep Inn
Carin W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Gerieflik, netjies, skoon met 'n wonderlike gasheer.

Fred se gastehuis is 'n ware juweel en het vir ons baie beteken in ons semmigrasie na die Kaap.

Fred's Sleep Inn se terugvoer

Carin en haar dogter was ideale gaste. Daar was deurlopende kommunikasie wat 'n aangename atmosfeer geskep het. Hulle was besonder netjies en 'n groot plesier om te akkommodeer. Kan hulle enige tyd aanbeveel en hulle sal altyd welkom wees by Fred's Sleep Inn.

Fred's Sleep Inn
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed02c71464d18d67f19acf93acc7498a901b4cea287321fd2146ac9d99c822354ca304c0897c106dbf787efcc47994a2e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 10 Swaan Crescent Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.929207839995 18.698151045677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang