Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fred's Sleep Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fred's Sleep Inn is teen 'n heuwel geleë en is 'n knus selfsorg-eenheid vir 4 mense in Kuilsrivier.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. 'n Slaapbank onder die boekrak kan in 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens omskep word.

Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Die leefarea het 'n knus kaggel en die gemaklike sitkamer het 'n TV met 'n internetverbinding om toegang tot Prime Video en Youtube te kry. Sekere DStv-kanale en WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Onderdak buitebraaigeriewe is langs die kombuis beskikbaar, en die omheinde agterplaas is ideaal vir troeteldiere. 'n Motorhuis is beskikbaar, asook 'n addisionele parkeerplek agter die hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Fred's Sleep Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fred's Sleep Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed02c71464d18d67f19acf93acc7498a901b4cea287321fd2146ac9d99c822354ca304c0897c106dbf787efcc47994a2e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 10 Swaan Crescent Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.929207839995 18.698151045677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang