Freedom Tiny Two
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Freedom Tiny Two is 'n oulike selfsorgkothuis wat op Plaas B5A, ongeveer 13 km vanaf Oos-Londen, geleë is. Dié eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n afgeleë wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, lugbraaier, yskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met Netflix. Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas. Julle kan 'n stappie in dié lowerryke omgewing geniet of piekniek hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
- Gaste dink Freedom Tiny Two het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap