Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Freek's Cottage Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Russell T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A really nice private cottage in the most beautiful surroundings. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genè W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beeldskone, rustige rusplek. Heerlik gebly. Baie gasvry en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Rustige Karoo wegbreek. Wat 'n goed toegeruste huisie in die Karoo veld! Ons was baie aangenaam verras met die kwaliteit en gemak van die verblyf. Die stilte en ooptes was 'n wonderlike ervaring. Ook ons twee Weimaraners het die groot omheinde erf vreeslik geniet en hulself elke dag moeg gespeel! Die puppy het vir die eerste keer skape gesien toe hulle die oggend langs die heining kom wei, sy het my met groot bekommernis kom wakker maak om die eienaardige goed te kom kyk. Die braai pakkies die eerste aand was uit die boonste rakke en hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Idilliese omgewing. Baie netjiese akkommodasie wat goed toegerus is. Minder goeie selfoon-ontvangs (maar dit tel vir my as 'n pluspunt).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Asemrowend mooi. Hartlike gasvryheid. Ons het geen verwysing gekry en toevallig bespreek op pad terug van die Kaap na Johannesburg met ons honde. Was aangenaam verras deur die plaas se pragtige natuur die vriendelike mense, ens. Die plonspoel was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Skakel af in die Karoo Ons bly elke jaar by Freek's Cottage Farm en elke jaar is dit lafenis vir die siel. Alles is daar wat jy nodig het en mens kry jou battery herlaai en begin klaar afskakel as ek die grondpaadjie trek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Baie gerieflik. Vreedsame stilte. Baie gasvrye ontvangs. Hierdie plekkie op die plaas, weg van die dorp en stad se geraas en gejaag, is kos vir die siel. Alles wat jy nodig het is daar. Ek wens ons kon langer bly. Sou graag bietjie in die omgewing in die veld wou gaan stap het, maar ons moes ongelukkig vroegoggend weer ry. Ons sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Onvergeetlike Karoo-ervaring, veilig en privaat. Die gasvryheid van die eienaars is onvergeetlik. Die cottage was heerlik privaat met asemrowende uitsig op dam en berge rondom. Vir warm dae is daar 'n swembadjie om in te sit met 'n heerlike boom. Aande voor die buitevuur en luister na plaasgeluide. Binnekaggel indien dit reën. Aan alles is gedink in die cottage. As jy iets by huis vergeet het, is dit daar. Dorp is naby genoeg om gou iets te koop, maar ver genoeg vir 'n plaasatmosfeer. Pragtige perde en natuur met natuurgeluide. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Lovely Farm Stay. The photos don't do Freek's justice. Yes it's rustic but it's charming and lovely and we had a wonderful stay. Paula was a helpful and kind hostess. Will definitely return when back in the area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Mooiste natuurskoon. Baie rustig en stil vir ’n lekker wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chalreda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHl4uOevZkVlly0E577ik4hpo5a0d5hPcdUTFKstZqslcoNsH82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 Brookfield Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.883606410433 23.718303199271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang