Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Freek's Cottage Farm

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Freek's Cottage is op 'n Karooplaas naby Murraysburg geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perde, skape, beeste, angorabokke en baie ander diere in aanraking kom. Kom en geniet ons gasvryheid, rustigheid en oop ruimtes.

Hierdie selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n 2 aparte toilette.

Die eenheid het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is. Ander geriewe sluit 'n binnebraai-area in. Buite is daar 'n lapa met braaigeriewe, 'n heerlike afkoel dammetjie na 'n lang warm dag.

Let wel dat die selfoonsein baie swak is, maar beperkte WiFi word wel voorsien. Daar is nie 'n TV nie. Die eenheid het sonkrag en is glad nie afhanklik van Eskom nie.

Jy kan selfs jou bergfiets saambring en die plaaspaadjies verken. As jy van varswatervisvang hou, kan jy in die rivier kom lyn natmaak of jy kan voetslaan en voëlkyk. Troeteldiere wat ingeënt is, is welkom mits dit vooraf gereël word, maar gaste moet hulle eie honde-beddegoed en -bakke saambring.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chalreda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Freek's Cottage Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookfield, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHl4uOevZkVlly0E577ik4hpo5a0d5hPcdUTFKstZqslcoNsH82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 Brookfield Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.883606410433 23.718303199271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang