Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Linen

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir French Linen
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yury C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yury C

A beautiful home away from home.

A lovely home away from home. We enjoyed the beautiful French-style elegance of the accommodation. Thank you very much.

Catherine V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

Spoggerig!

Wat 'n weggesteekte juweel. Die kamers is pragtig en so mooi versier! Ons het heerlik gebly.

Kwartus S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S

Aangenaam.

Baie aangenaam. Alles was in orde.

Nelda D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda D

Juweel in die hartjie van Bloemhof!

Ons was aangenaam verras met die ons slaapplek! Die kommunikasie was great, die kamer was pragtig en netjies. Dit is baie goed toegerus en fantastiese waarde vir geld! Ons sal vir seker weer daar draai - dit is 'n ideale oornagplekkie om daardie mooi deel van ons land te verken!

Megan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Lekker.

Ek het net nie die kamer gekry soos bespreek nie. Ek het ook 2 enkel beddens gekry en nie 'n dubbelbed soos bespreek nie.

André V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Vriendelikheid, netheid, stiptelik heidi.

Baie lekker geslaap en gekuier!

Elaine F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine F

Lekker.

Baie lekker gebly. Stil omgewing.

Mogomotsi D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mogomotsi D

Good.

The host was very friendly. Very accommodating and always available whenever we needed anything.

Ig F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ig F

Goeie oorslaapplek.

Ideaal vir oorslaap oppad. Baie vriendelike kliëntediens.

Sonja C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja C

Baie rustig gewees.

Het net oornag. Baie netjies en skoon gewees. Flinke diens en heerlike eetplekke.

Sonja S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Baie lekker.

Sou graag 'n kamer met 'n dubbelbed wou hê i.p.v. twee enkelbeddens langs mekaar.

Deon M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon M

Friendly, clean and everything you need.

The owner, as well as our hostess, was very friendly and helpful. The rooms were very spacious, neat and clean. It was just a little odd to share a kitchen with other guests.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Madeleine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L

Dankie.

Dit was 'n vinnige oorslaap, maar ek het lekker gebly. Dankie.

Tebogo Michael L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo Michael L

Excellent.

Riana goes above and beyond to ensure that her clients are looked after, and you are made to feel at home and very welcome.

Susan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Pragtige gastehuis. Stil en veilige omgewing. Voorsiening vir beurtkrag.

Vriendelik ontvang. Dekor in gastehuis is baie mooi. Gemeenskaplike kombuis. Was jammer dat ons net een aand kon oorslaap!

Elrien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien V

Goed toegerus, pragtig en gemaklik.

Gasvrou het sonder skroom toegelaat dat ons 'n paar uur langer kon vertoef toe my man nie wel gevoel het nie. Dit was opreg waardeer. Baie dankie.

Giel L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel L

Baie lekker ervaring wat mens spesiaal laat voel.

Ek en my vrou het oorgeslaap op pad vanaf Kimberley na Pretoria nadat ons 'n event in Kimberley bygewoon het. Die plek is bo-standaard. Die dekor en uitrusting van die kamer is van hoë gehalte. Die linne, kamer en meubels was skoon en netjies. Die kamer was dalk bietjie koud, maar daar was ekstra komberse en lugreëling vir hitte.

Allan W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan W

Value for money with Edna being jolly and friendly hostess.

Well located and within easy reach of Plek vanni Visaarend who provided an excellent meal overlooking the Vaal river.

Lorraine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Baie mooi plek.

Het waardeer dat daar voorsiening gemaak was vir beligting met loadshedding.

Gerda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Netjies en skoon.

Skoon, netjies en gerieflik.

Ria J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria J

Ideaal vir net oornag.

Ons het net 'n plek gesoek om te oornag. French linen was skoon en netjies en dis veilig.

Soretha T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Soretha T

Krag probleem. Kon niemand in die hande kry om te raporteer nie.

Geen TV nie. Niks om jou besig te hou in Bloemhof, want niks aanbied om te doen nie. Sort is oop en koud vir winter.

Ralien S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralien S

Pragtig, skoon en uitstekende waarde vir geld.

Ons ervaring was fantasties. Die kommunikasie en ontvangs was uitstekend. Die huis en kamer is smaakvol, pynlik netjies, skoon en goed toegerus.

Mariza V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Awesome.

Definitief die beste kwaliteit beddens. Heerlik koel met lugversorger.

Carina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Baie mooi en baie netjies!

Dis 'n pragtige plek, baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer hier bespreek!

Carla P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Vinnige oorslaap.

Ideale oorslaapplek met als wat nodig is, lekker gebraai.

French Linen se terugvoer

Baie dankie Carla. Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Baie dankie vir jou opbouende terugvoering. Mag julle geseend wees.
Edna

French Linen
Janine N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Just fabulous.

Everything you want after a long day's drive!

Sonja D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Lieflike verblyf!

Sal vir seker weer hier oorslaap!

Izaan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan V

Pragtige dekor, gemaklike bed en skoon linne.

Alles beskikbaar wat ons nodig gehad het vir een nag se verblyf.

French Linen se terugvoer

Dankie Izaan ons waardeer jou positiewe ressensie en hoop om die standaard vol te hou. Jy is altyd welkom!
Mooi dag,
Edna

French Linen
Tessa P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa P

Sal sonder skroom aanbeveel. Pragtig!

Pragtige plek. Eienaar baie hulpvaardig. Goed toegerus. Veilige parkering.

French Linen se terugvoer

Baie dankie Tessa. Dit was lekker om jul as gaste te he en ons probeer om ten alle tye aan ons gaste se vereistes te voldoen.

Mooi dag.
Edna

French Linen
Jeandre H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre H

Skoon, gemaklik en rustig.

Ons het net oorgebly vir een aand oppad terug Gauteng toe en French Linen was perfek, baie nedtjies, skoon en gemaklik ingerig. Baie vriendelik ontvang en sal verseker weer oorbly oppad of terug van die Kaap af.

French Linen se terugvoer

Baie dankie . French linen waardeer julle positiewe kommentaar en dit is dit wat ons net aanspoor om ten alle tye die beste vir ons gaste te gee.
Julle is so welkom. Ons sien uit om julle weer te sien.

French Linen
Gary D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

Stunning!

We love you Edna! She is an absolute sweetheart. Edna is so proud of her establishment. The decor is stunning. Each room is individually furnished by darling Edna. Stylish, comfortable. The shower is notably large, stunning hot water and unforgettable memories. Definitely the place to stay on a trip down or through Bloemhof. Can unreservedly and highly recommend it.

French Linen se terugvoer

Thank you, dear Gary.
We do appreciate your positive review and strive to see to it that our guests feel welcome and come again.
Edna

French Linen
Brumilda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda B

Heerlike en gerieflik.

Ons was wel by hul ander gastehuis, Romantikus. Dit was 'n pragtige gastehuis en sal dit gou weer boek vir n naweek kuier. Ek's mal oor die huis! Kamers is lieflik groot. 10 uit 10.

Heleen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen V

Veilige verblyf in ouwêreldse sjarme.

Heerlik geslaap, wonderlike gasvryheid en die tuin is iets besonders.

Corle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corle D

1 aand verblyf met 'n gesin as deel van 'n vakansierit.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is 'n juweel plekkie in so klein dorpie. Ons was regtig beïndruk met hoe mooi die plekkie is. Skoon en rustig! Sal definitief meer as een aand daar kon bly.

Philippa H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippa H

Convenient for an overnight stay.

Room was ice cold and a bit musty, but that is to be expected in an old house.

Olwen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olwen B

This place was beautifully decorated and clean.

See stars.

French Linen se terugvoer

Baie dankie Olwen, dit is 'n plesier om julle as gaste te ontvang wat waardering het en terugvoering gee.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Edna

French Linen
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dimakatso M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M

Our stay was great.

There are somethings that we would like to see on our next visit. Things like television, full length mirror. etc. Otherwise, our stay was fantastic.

Thomas V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Goeie waarde vir geld.

Gerieflike plek om te oornag. Goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het.

Cecilia P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia P

Netjies en skoon.

Die akkommodasie was netjies en skoon. Sal dit vir ander gaste aanbeveel.

Natasha D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

Geen ontvangs.

Met ons aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. 'n Gas moes vir ons die bestuurder/eienaar skakel en dié het nie eers van ons koms geweet nie. My man het toevallig op die sleutels vir ons kamer afgekom sodat ons ten minste self kon oop en toesluit. Ons het gaan eet en ek het my naam en nommer op 'n papiertjie gelos aangesien die persoon met wie ek gepraat het gesê het hulle sal wel later 'n draai maak. Ons het regtig baie lekker geslaap en die plek geniet. Maar die gasvrou het ons nooit gekontak nie en vir die webtuiste die skuld gegee dat sy nie van ons aankoms geweet het nie. Dit was nie my eerste keer wat ek van die webtuiste gebruik gemaak het nie maar ek sou aanbeveel dat alle gastehuise 'n gas die dag van of die dag voor inklok per WhatsApp op sms kontak net om hulself bekend te stel.

Jackie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie S

Mooi en netjiese kamer, algemene diens kon beter wees.

Met aankoms het die gasvrou vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en mooi versier. Daar is alles wat mens nodig het. Die gasvrou het genoem dat die elektriese komberse nog nie beskikbaar was nie maar dat daar lugreëlings is om die kamer te verhit. Daar is nie n gasvrou/heer wat op die perseel bly nie, ek sou aanraai dat dit in ek gesit word om klein probleempies uit te sorteer soos om die hek oop en toe te maak vir gaste. Daar was ook n probleem met die geiser en niemand was op die perseel om dit uit te sorteer nie. Ek dink dis redelike nuwe verblyf maar met tyd sal al die klein dinge in plek gesit word.

Carmie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmie V

Ons het saam met vriende vir die naweek gekom vir 'n troue.

Die kamers het so 'n baie benoude reuk gehad, nie baie aangenaam nie en dit ruik of dit in die kussings intrek. Vir die volgende gaste kan hulle dalk 'n gordyn wat nie deurskyn in die badkamers sit. Dis nogal awkward as jy uittrek in die badkamer en iemand stap verby en kan insien as die lig aan is. Ons het maar met 'n af lig gestort. Maar dan kan mens ook nie die badkamerdeur toe maak nie anders is dit te donker. Verder as dit was die verblyf lekker gewees.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans-straat, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAead76480e98a43b7ed677314664da08ad93bf667a0e42cbd246dc4d89de683d42b610f0e4865b8a9ee6f00d7d9e75b232354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Evans Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.649593062132 25.604019855591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang