French Linen
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Evans-straat, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
French Linen is in Bloemhof en bied gehalteverblyf aan familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Hierdie gastehuis beskik oor 2 slaapkamers waaruit gaste kan kies. Elke kamer bied verblyf aan 2 gaste en het ’n privaat badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is lieflike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is naby die N12-hoofweg, wat dit ideaal maak vir oornaggaste of sakereisigers.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Edna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Evans-straat, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink French Linen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Evans-straat, Bloemhof, 2660, Noordwes