Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Lodge International

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Chantal L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker. Ona het lekker gebly. Die man wat ons ontvang het, is baie vriendelik. Hulle is wel besig met opknapwerk, maar dit het ons nie oor naweek gepla nie. Ons kamer was een van die wat nuut was, en dit is 'n baie mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Keep it up. Baie vriendelike ontvangs. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Die trippie was onbepland en vinnig gereël. Die ontbyt was wonderlik, die mense nog beter en die vriendelikheid ongelooflik. Die ligging is sentraal en mens voel weggevoer in die chalet-tipe verblyf met die mooi swembad en bome. Wonderlike plek, sal beslis as ek weer George toe gaan daar bly. Dankie vir ongelooflike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Choice M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent relaxing and fabulous. Excellent for all occasions. Will recommend it to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassidy E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Worth every penny! Will be returning ASAP! We had an absolutely lovely stay. We were desperate to stay another night. The people are so kind and accommodating. The breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersha P
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie mooi plek, romanties. Ons het baie geniet en sal beslis weer besoek. Netjies en pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicki B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Rustige relax naweek. Baie lekker slaapplek en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
5.0
Apr 2024

Vinnig in en uit nie regtig tyd om te kuier nie. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gekuier, die dienste was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie rustige en netjies! Baie lekker gebly. Bea en haar span was baie tegemoetkomend met my laat aand skedule. Baie rustige omgewing om te ontspan na 'n besige dag. Baie dankie Bea en span vir 'n lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyN2NhZmJhLTg3MDQtNDhjNS05YWRjLTg2NjU2ZWJiNjgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 29 York Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.967408018881 22.44912764418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang