Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Lodge International

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 99 resensies vir French Lodge International
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chantal L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Lekker.

Ona het lekker gebly. Die man wat ons ontvang het, is baie vriendelik. Hulle is wel besig met opknapwerk, maar dit het ons nie oor naweek gepla nie. Ons kamer was een van die wat nuut was, en dit is 'n baie mooi kamer.

Anthony B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Keep it up.

Baie vriendelike ontvangs. Dankie.

Janie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie V

Fantasties.

Die trippie was onbepland en vinnig gereël. Die ontbyt was wonderlik, die mense nog beter en die vriendelikheid ongelooflik. Die ligging is sentraal en mens voel weggevoer in die chalet-tipe verblyf met die mooi swembad en bome. Wonderlike plek, sal beslis as ek weer George toe gaan daar bly. Dankie vir ongelooflike diens.

Choice M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Choice M

Excellent relaxing and fabulous.

Excellent for all occasions. Will recommend it to family and friends.

Cassidy E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassidy E

Worth every penny! Will be returning ASAP!

We had an absolutely lovely stay. We were desperate to stay another night. The people are so kind and accommodating. The breakfast was delicious.

Thersha P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersha P

Baie mooi plek, romanties. Ons het baie geniet en sal beslis weer besoek.

Netjies en pragtig!

Nicki B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki B

Rustige relax naweek.

Baie lekker slaapplek en gasvryheid.

Pieter S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Vinnig in en uit nie regtig tyd om te kuier nie.

Baie lekker en rustig.

Jacqueline W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Uitstekend.

Baie lekker gekuier, die dienste was tops!

Salome L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L

Baie rustige en netjies!

Baie lekker gebly. Bea en haar span was baie tegemoetkomend met my laat aand skedule. Baie rustige omgewing om te ontspan na 'n besige dag. Baie dankie Bea en span vir 'n lekker kuier!

Aviwe X - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aviwe X

We enjoyed it very much. Keep up the good work, team.

Cleanliness and hygiene were excellent, and amenities and facilities, such as room coffee makers, mini-fridges, and quality toiletries, were on point.

Jacques S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Rustig 10 uit 10.

Met aankoms was ons goed ontvang. Diens was uitstekend.

Yolanda H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Comfortable and pleasant.

It was pleasant. Staff was very friendly. Everything was ready when we arrived. Suggestion: A board must be displayed to show entrance to French Lodge.

Johann G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

‘n Heerlike, huislike atmosfeer waar die gas se behoeftes eerste kom.

‘n Baie goeie ervaring! Ons is ontvang en ondersteun deur vriendelike personeel. Die terrein en lokale was netjies en skoon. Alhoewel in die dorp, het daar ‘n rustige, stil atmosfeer geheers, ‘n mens kon afskakel en ontspan. Net een voorstel: Met George se weer in gedagte, sal ‘n onderdak braaiarea ‘n aanwins wees.

Ischeri S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ischeri S

Was a pleasant and peaceful stay.

The owner and staff were very accommodating, making the stay more pleasant.

Truida-mart B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B

Gasheer en personeel baie vriendelik en tegemoetkomend en fasiliteit doelmatig.

'n Oase in die hartjie van George.

Linda P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Heerlike verblyf.

Het dit 'n baie persoonlike verblyf gemaak. Fortune se ontbyt was heerlik.

Carla G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla G

We had an amazing weekend.

We had a lovely stay. Everything that we needed was there, and the staff were awesome.

Nico R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R

Een nag oorslaap.

Baie aangenaam. Sal weer gebruik.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charles B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles B

Enjoyable and quiet.

Spacious room and comfortable.

Diane V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diane V

It was OK for a place to stay in George while visiting my in-laws.

The employees were friendly and the rondavals surrounding the pool look lovely. However, the room was not very clean. Amenities are cheap, the kettle was full of ants and the breakfast quality is not great. Some butter would have been appreciated instead of cheap margarine. The bed was comfortable and the water pressure was good.

Loren G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loren G

It was ok for a night's stay.

No name outside. Waited 10 minutes for them to open the gate. We had to call them to open up.

Sandra R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra R

Cannot recommend.

Booked three garden chalets for 5 nights. Would have left after the first night if we could have found alternative accommodation in the area (sadly everything booked out). The positives - staff very friendly and the garden and pool gorgeous and well maintained. Breakfast great. The negatives - everything else felt or appeared old, worn, dirty/stained or damaged. The bedding is clean but stained and worn. Walls and high touch points (e.g. light switches and door handles) are visibly dirty. There is a potent smell of mould inside the chalets with significant evidence of mould on walls and some of the soft furnishings (e.g. curtains). Floors are in need of a proper scrub as visible grime buildup is evident. There are damaged curtains and cracks in tiles and the bath. The microwave is smelly/dirty. The cutlery and crockery are dirty (the cups we used the night before were clearly only rinsed with water but not washed using soap). Worst of all - millions of tiny black bugs falling from the thatched roof onto the bed. There was no warning of when to expect load shedding, making it difficult to plan our day. I have photos of all of what I described above but it appears I cannot add them to this review. Not all of the above is evident in all the chalets (noting we booked three). I felt 'grotty' right through our stay and could not wait to leave for our next destination.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicholas B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas B

Everything was good. The only issue was finding the place.

For some reason, there is no signage on York Street, and the GPS took us to the Virgin Active Gym behind the lodge.

Tabu V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tabu V

Goeie ontbyt.

Aircon remote nie gewerk. Verwarmer werk nie.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jennene F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jennene F

It was nice and quiet, but the room was not clean.

Our stay was very nice.

Samuel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel V

Meer 'n rugsakreisiger se verblyf.

Met die eerste oogopslag het die plek baie gaaf gelyk en die ontvangs was baie vriendelik. Maar die kamer/chalet waarin ons gebly het se rietdak het 'n beduidende muf reuk gehad en die beddengoed was gevlek. Ek voel die plek kort 'n bietjie aandag/opknapping. Afgesien van die fisiese tekortkominge is die ligging te naby aan een van George se besigste strate en is dit moeilik om aan die slaap te raak met die voertuie se geraas.

Deonette V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deonette V

Was nogsteeds lekker, net koud gekry en ander gaste het geraas.

Ander gaste het tot laat gekuier en baie geraas gemaak dat ons nie kon slaap nie. Was bekommerd ons baba sou wakker word. Die aircon wat hul sê maak warm, wou nie warm maak nie. Ons het ook nie 'n slim TV in die kamer gehad soos die vorige keer nie en wou graag bietjie TV kyk.

Paul M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Great.

Great place and service.

Tabu V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Lekker plek.

Lekker gebly. Almal vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt.

Cameron P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron P

Netjies, skoon ens. Alles was goed.

Sien sterre.

Michele M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Lekker.

Baie lekker gebly, baie dankie vir alles. Gasvryheid was puik.

Amirah B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amirah B

It was peaceful and amazing.

I would recommend it to anyone. The hosts are very friendly.

John M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Baie netjies, goeie diens, veilige parkering. Goed geleë in George.

Mense was baie vriendelik en kos was baie lekker. Goeie area nie te ver van winkels nie. Kamer was baie netjies.

Christa J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Gemaklik en rustig.

Die diens by French Lodge International is sover die beste diens wat ons nog ooit gehad het. Al die mense wat daar werk is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het tot vir die kinders kosblikkies gepak vir skool.

Andrew M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Centrally located, easy access to local restaurants.

Great place to stay, no fuss or complicated processes.

Louis G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Amazing.

Het dit baie geniet en sal definitief weer soontoe gaan. Baie dankie vir die goeie diens.

Sharon J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Wonderful experience! Having breakfast included was a big plus for us. Good attitude and warm reception as well as from the cook. The price was also worth it.

"Perfect little gem in the heart of George, breakfast was very nice" — Emelda (friend). "Indescribable experience" — Zubrina

Edgar H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar H

Very nice.

Woke up refreshed after a nice night out in town.

Kobus O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Lekker veilige sleepover op pad terug na lang road trip.

Was verras deur die gehalte van die lodge. Mens kon vir seker nog 'n nag of twee daar oorgebly het.

Lindy O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy O

Lovely place to stay.

Clean, accommodating place. Awesome breakfast.

Keegan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan V

Great people and very accomodating.

They assisted me with everything I needed and was a generally great stay.

Leon B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Baie rustig.

Baie mooi kamer uitsig oor swembad.

Ockie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie V

Uitstekende kliëntediens, gemaklike kamer en perfekte ligging.

Perfek vir 'n wegbreek in George.

Shimone A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shimone A

It was very pleasant.

The hosts and staff were very friendly and helpful. The venue is nicely located. The swimming pool is well taken care of.

Chantel L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel L

Kortstondig, maar die moeite werd!

Baie akkommoderend! Ons moes George toe vir 'n interskole-naweek, maar kon net een aand oornag. Bea en haar span was baie behulpsaam, super vriendelik en het ons verblyf so maklik gemaak.

Bahle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bahle M

The service was outstanding.

The place is beautiful and the service is outstanding. For me it's the location, the lodge would be superbly perfect if it was on the outskirts, away from CBD noise. Other than that, I had a magnificent time and everyone was friendly.

Janine R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine R

Just OK.

I have stayed in a lot of B&B's and hotels and this was most definitely one of my least favorites. To begin with, there is no welcome chocolate like other B&B's, not even a cookie for the tea. We had dirty towels in our room and the electric banket didn't work. The breakfast was delicious.

Elda J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elda J

Lekker gewees, bietjie aandag nodig.

Baie lekker gebly, maar kamers en eetplek het aandag nodig, veral die gordyne en stoeloortreksels. Ontbyt was baie lekker.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lishka A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lishka A

Baie teleurstellend en vuil.

Ongelukkig is die fotos op die webtuiste baie bedrieglik. Ons gesinskamer se beddegoed was vol vlekke, daar was 'n dooie muskiet en sy bloed op die muur wat nie skoongemaak was nie, handemerke op die spieël en die gordyne was bitter vuil. Vir 'n 4-ster was ons uiters teleurgesteld en het glad nie lekker gebly nie. Ons het vir ontbyt betaal, maar nie kans gesien om te wag vir ontbyt om te open nie, ons wou so gou as moontlik daar uit.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alf B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alf B

Ek dink daar is beter waarde vir geld in George.

Die lodge is deur nuwe eienaars oorgeneem, maar dit is duidelik dat dit nie op die standaard is wat ons verwag het nie. Die nuwe eienaars was akkommodeerend omdat ons bietjie vroeër kon in- en uitboek. Ontbyt was skraal en beurtkrag het die maak van oggendkoffie en ontbyt nadelig beïnvloed. Koffie was al koud. Die uitleg van die kamers om die swembad is baie goed en skep 'n rustige atmosfeer.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Carla C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla C

Amazing.

Friendly staff. Delicious breakfast. Good size room and it's equipped with everything you need. Great location.

Georgine A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgine A

Verblyf was wonderlik.

Vriendelike diens en die geriewe is baie netjies. Het die ontbyt ook baie geniet. Sal definitief weer hier bespreek.

Michelle F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Dit is die vriendelikste mense waarby ons nog geboek het.

Van ontvangs tot die einde was regtig baie goeie gehalte. Dis netjies en die ontbyt was baie lekker. Sal volgende keer weer jul kies.

Andrew V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Awesome.

Natasha was awesome, and went out of her way to assist.

Mariska S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Dit was die lekkerste naweek ooit. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die diens was topgehalte. Ek sal French Lodge International vir enige persoon aanbeveel. Dit was so lekker dat ons nie eers wou huis toe gaan nie. Die ontbytarea was so mooi en die ontbyt self was van topgehalte. Ek sal weer daar gaan bly wanneer ek George besoek.

Soos ek gesê het die beste plek ooit om te bly. Ek sal definitief weer daarheen gaan en mense aanraai om French Lodge International te gebruik.

Brieta S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brieta S

Dit was heerlik!

Vriendelike en bekwame personeel het ons dadelik laat tuisvoel. Alles was skoon en netjies, ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons in George is. Ek kan French Lodge beslis aanbeveel! Ons het heerlik gekuier, geëet en gerus. Die personeel is uiters profesioneel, hulpvaardig en vriendelik. Tien uit tien vir alles!

Nadine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Amazing service.

Luxury and affordable accommodation that serves delicious breakfast with fantastic pool.

Danielle C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C

Was rustig.

Ons kon ontspan het na ons gaan werk het in George by die bloedbank was vreeslik rustig.

Jj R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj R

Baie mooi, vriendelik en skoon.

Pragtige plek met vriendelike diens. Eenhede is skoon en netjies.

Liezl H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Pragtige plekkie!

Rustig en baie vriendelike personeel

Renske C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renske C

Gerieflik en gasvry.

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Colleen O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen O

Very nice and clean.

Quiet even though located in a main road. Friendly and helpful staff. Excellent! Beautiful lodge with surprises in the garden as you walk to you room.

Gertruida S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida S

Mooi opset. Baie vriendelike ontvangs na ure.

Dit was 'n aangename oorslaap. Spesiale reëlings is getref om ons na ure te ontvang. Heerlike ontbyt deur 'n vriendelike sjef. Ons het dit nogal vreemd gevind dat daar slegs klein kersies in die rondawels was om te gebruik toe beurtkrag ons daar tref - en dit terwyl daar allerlei goedkoop opsies vir beligting op die mark is.

Callie T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie T

Baie vriendelike personeel.

Gerieflike kamer. Lekker jacuzzi. Ruim rondaweleenhede rondom die swembad is lekker gesellig.

Vanessa L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vanessa L

Ons het slegs een aand oorgeslaap na 'n baie lang reis van die Oos-Kaap af.

Om slegs oor te slaap vir een nag was voldoende. Die mense daar was vriendelik en hulpvaardig. Die borrelbad het egter nie na wense gewerk nie.

Stephanus F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus F

Fantasties.

Alles was presies soos op die webwerf geadverteer en better. Sal beslis aanbeveel.

Nicole N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N

Absolute tranquil atmosphere, kindest staff members,

I definitely consider this place my home away from home. Breakfast was also amazing, highly recommended.

Werner R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R

Homely and highly accommadating great host.

Friendly sevice. Stellar breakfast and braai facility. Rooms really spacious.

Tersha E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersha E

Dit was heerlik!

'n Vriendelike man met die naam van Fortune (hy is die chef) het ons gehelp en alle inligting verskaf. Hy is uitstekend! Gee hom 'n verhoging. Hy het kuierplekke ook aanbeveel en soos hy verduidelik het, so was dit. Fortune was ons regterhand. Baie dankie aan hom.

Jo-Tina V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-Tina V

Positiewe ervaring. Fortune 'n aanwins vir die besigheid.

Fortune het ons vriendelik ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Hy het ekstra moeite gedoen om ons vriesgoed in die kombuis te akkommodeer. Verder het hy die heerlikste ontbyt in 'n rustige atmosfeer bedien. Ons kon sien dat sy werk vir hom sy passie is en dit het bygedra tot ons positiewe ervaring by die lodge. Dankie vir die lekker ervaring. Ons sal beslis weer van julle gasvryheid gebruikmaak.

Gg D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gg D

Ons het een nag oornag.

Tuin is asemrowend mooi. Het van die kalm atmosfeer gehou. Ons het gevra om vroeër as 14:00 in te gaan en was toegelaat. Lekker geslaap. Lekker ontspan in Jacuzzi. Fortune, die kok, is 'n mens duisend. Glo hy word waardeer. Hy was tot ons fotograaf. Omelette was uit die boonste rakke.

'dries V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
'dries V

Baie vriendelike diens. Lekker om uit kamer in swembad te duik!

Vriendelik ontvang. Uit hul pad gegaan om ons te help.

Theo S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Baie gasvry - heerlike braaigeriewe.

Lekker sentraal en omelette heerlik.

Gideon H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon H

So lekker, sal gou weer wil kuier.

Het dadelik tuis gevoel. Ontvangs was uitstekend.

Deon B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Enjoyable experience.

We would stay there again.

Gurshwin G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gurshwin G

Great.

Awesome was die bly daar.

Renche G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renche G

Had a very relaxing time. Felt welcome and at home. Awesome host and assistant.

I would recommend French Lodge International to my friends. Enjoyed our stay and all visitors was happy and friendly.

Chris V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Owner and the manager went out of their way to make us feel welcome.

Beautiful place and friendly service.

Bruce H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce H

Hulpvaardige mense

Ons het motor probleme gehad, hulle het hulle hulp aangebied oom ons heen en weer te ry om die motor uit te sorteer. Niks was vir hulle moeite

Liesl C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C

Baie lekker atmosfeer, goeie diens en baie netjies plekkies.

Baie lekker plek, goeie atmosfeer. Hou van die uiteensetting van die huisies rondom die swembad. Lekker ontbyt. Die geld werd.

Teslin B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teslin B

Privaat en rustig

Personeel baie vriendelik.

Jason B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason B

Really enjoyed our stay.

Clean, comfortable and excellent service. Good breakfast.

Aj V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V

Baie vriendelik en netjies.

Die ligging is ideaal met genoegsame veilige binne-parkering. Die kamers is ruim en skoon. Die ontvangs was baie hartlik. Die ontbyt was vars voorberei en baie lekker. Definitief 'n moet as mens in George oornag.

Bernd K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd K

Super schön und super nett.

Super Empfehlung, gerne wären wir länger geblieben.

Yolanda H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda H

Made to feel welcome.

We were met by a very friendly gentleman. We were expected and was helped immediately. He welcomed us by name. He explained everything clearly. Stress Free. Will definitely go back and highly recommend to family and friends. Will stay longer the next time.

Jacobus S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Gemaklik.

French Lodge is goed geleë, maklik om te kry. Personeel is vriendelik en altyd meer as behulpsaam.

Miems V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems V

Waarde vir geld!

Ons sien julle beslis weer.

Jannie E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie E

Baie goeie kliëntediens.

Baie dankie aan Natasha en haar span. Hulle het ons op die hande gedra. Eetkamer is pragtig en ontbyt was baie lekker.

Tiffany V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany V

A great experience, highly recommend staying here.

Had a great time here and staff were incredibly friendly. Highly recommend place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lekker ervaing, word hoog aanbeveel om daar te bly.

Het 'n heerlike tyd daar gehad en personeel was ongelooflik vriendelik. Hoog aanbeveel om daar te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Baie, baie lekker en gemaklik.

"Upmarket", sentraal, puik diens.

François D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
François D

Baie gerieflike kamers en wonderlike personeel.

Die Lodge is goed geleë in die hoofstraat. Dis baie gerieflik en naby restaurante en besighede. Die enigste klagte wat ek het is die tekort aan warm water wat ons ondervind het toe ons die aand, na ons funksie, by ons eenheid gekom het. Aangesien elke eenheid 'n borrelbad het, sou dit beter gewees het as elkeen sy eie geiser gehad het. Maar in die oggend was daar warm water vir 'n lekker stort en 'n heerlike ontbyt.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyN2NhZmJhLTg3MDQtNDhjNS05YWRjLTg2NjU2ZWJiNjgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 29 York Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.967408018881 22.44912764418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang