Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

French Lodge International

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Theresa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik. Ons het net 1 nag oorgebly by French Lodge oppad na ons vakansie. Dit was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang deur die personeel. Ons kamer was skoon, en heeltemal voldoende vir ons 1 nag se oorslaap. Ek sal French Lodge definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederi B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Home away from home! Wat 'n fantastiese ervaring. Dit het soos huis gevoel. Die Bea en haar span gaan om elke hoek en draai uit hulle pad om jou verblyf die beste ooit te maak. 100% aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Dogter en haar eggenote het dit geniet. Veral oor daar selfs braai geriewe is onder 'n lekker koelteboom vir die hitte. WiFi het vreeslik gesukkel, maar dis te verstane. Baie dele van die Weskaap was af agv kabelfoute. Bly daar is 'n swembad en jacuzzi in die kamer. Behulpsame en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekke sommer baie lekker. Baie lekker gebly. Uitstekende diens. Merci, ek het bietjie French ook geleer. Weeh weeg peeh peeh. Bonjour, daardie bad met die bubbles het gemaak dat ek aan die slaap raak, weeh weeh!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chané V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Rustig. Goeie ligging, loopafstand na winkel sentrum. Veilig en stil.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eduan E
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Lekker. Dit was baie lekker, maar ek was teleurgesteld dat ons nuwe lakens en duvet merke gehad het wat 'n persoon nie verwag van 'n netjiese plek nie. Bea en haar personeel is amazing, en hulle diens en vriendelikheid laat ons tuis voel. Die swembad was 'n groot pluspunt vir ons kinders.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Floritea M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great stay. Value for money. Loved the breakfasts! Lovely, clean, great value for money. Warm welcome on arrival. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyN2NhZmJhLTg3MDQtNDhjNS05YWRjLTg2NjU2ZWJiNjgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 29 York Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.967408018881 22.44912764418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789