Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Toast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir French Toast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B

Plaaslewe op sy beste.

Ons het ons naweek vreeslik baie geniet en het heerlik by French Toast gebly. Ons seuntjie het die plaas baie geniet en al te lekker met die honde gespeel. Cynthia is 'n hartsmens. Baie dankie vir die lekker kuier.

French Toast se terugvoer

Baie dankie Alan vir die mooi resensie. Dit was net 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons. Julle is 'n pragtige gesinnetjie.

Groete en liefde.

Cynthia

French Toast
David G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Rustig, skoon.

Dit was baie rustig en skoon. Die mense was baie vriendlik.

French Toast se terugvoer

Baie dankie, Dawid.

Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die mooi resensie.

Groete en liefde tuis.

Cynthia

French Toast
Dirk A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk A

Die beste kuier ooit, met alles en meer as wat jy nodig het.

Dit was fantasies! Lekkerste, skoonste, beste ligging, mooiste uitsig en beste gasvrou en gasheer ooit. Alles en meer as wat jy nodig het, Tannie & Oom julle sien ons vir seker weer!

French Toast se terugvoer

Dirk en sy gesin is beginselvas, gelowige en uiters vriendelike mense. Hulle het my plekkie so netjies teruggegee. Ek sien uit om hulle weer te verwelkom by French Toast. Ek wens hulle alle voorspoed en guns toe.

Vriendelike groete.

Cynthia

French Toast
Caroline H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H

Special, memorable visit.

Lovely place to stay on a farm and had a special celebration there. Great place to braai with amazing views and a peaceful atmosphere! Thank you to the hosts who were amazing and did so much to make it a memorable, well-organised event.

Gerber R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerber R

Baie lekker.

Baie lekker! Sal beslis voorstel aan ander.

Wayne G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Gasvryheid en die plek is baie netjies en ek gaan weer terugkom.

Dit was fantasties daar en die eienaars is baie aangenaam. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

French Toast se terugvoer

Goeie middag Wayne

Dit was 'n groot plesier om julle by French Toast te mag akkommodeer. Julle het ons plekke super netjies agtergelaat.

Sien julle gou weer.

Vriendelike groete.

Cynthia

French Toast
Sean K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean K

Perfect.

Everything was perfect. Amazing hosts went out of their way to ensure we had a good stay.

Robyn-ann W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn-ann W

Liefdevolle eienaars. Die mooiste uitsig. Rustig en gemaklik. Voel dadelik tuis.

Die beste akkommodasie by vêrre. Die gashere is sout van die aarde mense. Ons het ons ongelooflik baie geniet en hulle het uit hul pad gegaan vir ons. Tot die kleinste detail is aan gedink in die eenheid. Hulle het selfs 'n baba bedjie vir ons dogtertjie gaan koop om dit gemaklik te maak vir ons. Ons sal beslis weer gaan en kan hulle oor en oor aanbeveel. Baie dankie tannie en oom. Ons waardeer jul gasvryheid opreg. Liefde en groete aan Hunter en Trompie.

French Toast se terugvoer

Goeie naand Robin

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Julle is hartsmense. Voorspoed met julle nuwe journey in New Zealand. Ek weet julle gaan 'n groot sukses maak van julle reeds pragtige lewe.

Vriendelike groete en hope liefde.

Cynthia

French Toast
Thia W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia W

Heerlike, rustige naweekwegbreek.

Ons het baie lekker gebly en Cynthia en Phlip is baie gasvry en vriendelik.

French Toast se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Mooi aand verder. Vriendelike groete, Cynthia

French Toast
Renet L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renet L

Dit was 'n heerlik ontspanne kuier met pragtige uitsigte en gerieflike verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Die wooneenheid is baie skoon en netjies. Die eienaars was super gasvry en behulpsaam. Die uitsig daar is ongelooflik mooi en die ligging is naby die snelweg na George en Mosselbaai, so baie gerieflik.

Karin H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Rustig, see uitsig, plaaslewe, netjies, vriendelik, gasvry, diere vriendelik.

Heerlik, vriendelkke mense, netjies en gerieflik. Beste van als, ons honde kinders kon saam gaan!

Marilie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie J

French toast is amazing!

Heerlik gebly. Wonderlike tyd gehad. Beste uitsig ooit. Gaan kuier op die plaas, jy sal nie spyt wees nie.

French Toast se terugvoer

Baie dankie Marilie vir die mooi woorde. Ons mis julle al klaar. Julle was soos familie wat kuier het. Groete aan jou.

French Toast
Ester H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H

Aangenaam vervullend rus en vrede.

Ons was met ope arms ontvang deur die mees gasvrye vriendelike mense wat ons al ontmoet het. Daar was absoluut niks te kort in die eenheid nie - netjies skoon met alles op sy plek. 'n Uitsig oor die see aan die een kant en aan die ander kant die berge. Hier vind 'n mens rus en vrede vir jou siel. Ons het dit geniet en ons sal weer daar gaan kuier.

French Toast se terugvoer

Baie dankie Ester. So bly julle het die tydjie by ons geniet. Ons glo ons sien julle gou weer. Groete aan Raymond.

Vriendelike groete.

French Toast

French Toast
Maryna S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Rustigheid, eienaars is harts mense, binne in die natuur.

Die eienaars is die lieflikste mense ooit. Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Ons is soos huisvriende behandel, regtig. Ek hou van reis, maar dit was die beste ooit. Die rustigheid was heerlik, en my hoogtepunt was die staproete van Saterdagmiddag, net Cynthia. Ek beveel die French Toast 150% aan en sal beslis weer gaan.

French Toast se terugvoer

Dit was n groot plesier om die mees awesomste girls by ons te mag he. Dankie vir die mooi woorde Maryna. Hoop ons sien julle gou weer. Die potjiekos wat jy vir ons gemaak het was uit die boonste rakke. Groete en liefde aan Elizabeth en Leonie.

French Toast
Logan F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan F

Baie lekker en rustig gewees.

French Toast is die perfekte plekkie. Tannie Cynthia en oom Flip het ons sommer onmiddellik laat tuis voel en is die vriendelikste. Plek was netjies en het die perfekte uitsig gehad. Sal dit definitief aanbeveel.

French Toast se terugvoer

Baie dankie Logan vir die mooi woorde. Groete en liefde aan Chante.

French Toast
Talita B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Fantasties! Asemrowend! Bitter baie mooi!

Vriendelik, pragtige uitsig, heerlik gestap in die veld, rustig en sal beslis weer terug kom. Het so ontspan het gevoel ek is in die hemel.

French Toast se terugvoer

Baie dankie Lita vir jou goeie terugvoer oor French Toast. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons. Pas julleself mooi op. Hope liefde.

Cynthia en Flip French Toast

French Toast
Chantal H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Pragtige uitsig.

Die huisie is met net die beste van alles toegerus. Heerlik geslaap en ontspan. Eienaars het ons baie tuis laat voel. Sein is sterk en kon oorsee zoom. Sal weer gaan oorslaap daar.

French Toast se terugvoer

Baie dankie Chantal. Dit was n plesier om julle by ons te mag he. Sien uit na n volgende kuiertjie by ons. Pas julle mooi op.

Tot weersiens.

French Toast
Riana R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Heerlike, rustige plaasatmosfeer met behulpsame eienaars.

Pragtig, skoon en netjies met alle geriewe wat mens benodig vir 'n selfsorg.

Dillin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillin S

Baie lekker en rustig.

Baie rustige, ruim woonstel. Super netjies en skoon met 'n fantastiese uitsig. Die gasheer het onmiddellik op versoeke gereageer en spesifieke inligting oor die verblyf, geriewe en omgewing verskaf wat baie hulpvaardig was. Die gasheer het ons met liefde ontvang. Die plek was baie netjies. Ons het veral die uitkyk oor die see geniet en die mooi diere. Sien binnekort ️.

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd9427ad37e9c246b4d8cccb421191272361c00caa8c44f262dc5a9f8ff7c007ff66261cb03d3de379333267c3f9596b591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Morrison Road 2.2 km from the N2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-20:00 10:00 -34.040356035176 22.300457728539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang