French Toast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cynthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Thomas V - Sep 2024
Algehele gradering
Top verblyf.
French Toast se terugvoer
Thomas en Margaret
Baie dankie dat julle French toast gekies het. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Julle is awesome mense en dit was 'n groot plesier.
Vriendelike groete.
Cynthia
Liane S - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
French Toast se terugvoer
Liewe Liane, dit was 'n groot plesier. Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons plekkie is skoon en netjies agtergelaat. Julle voetspore bly.
Vriendelike groete.
Cynthia
Alan B - Aug 2024
Algehele gradering
Plaaslewe op sy beste.
French Toast se terugvoer
Baie dankie Alan vir die mooi resensie. Dit was net 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons. Julle is 'n pragtige gesinnetjie.
Groete en liefde.
Cynthia
David G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon.
French Toast se terugvoer
Baie dankie, Dawid.
Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die mooi resensie.
Groete en liefde tuis.
Cynthia
Dirk A - Mrt 2024
Algehele gradering
Die beste kuier ooit, met alles en meer as wat jy nodig het.
French Toast se terugvoer
Dirk en sy gesin is beginselvas, gelowige en uiters vriendelike mense. Hulle het my plekkie so netjies teruggegee. Ek sien uit om hulle weer te verwelkom by French Toast. Ek wens hulle alle voorspoed en guns toe.
Vriendelike groete.
Cynthia
Caroline H - Mrt 2024
Algehele gradering
Special, memorable visit.
Gerber R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Wayne G - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvryheid en die plek is baie netjies en ek gaan weer terugkom.
French Toast se terugvoer
Goeie middag Wayne
Dit was 'n groot plesier om julle by French Toast te mag akkommodeer. Julle het ons plekke super netjies agtergelaat.
Sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Cynthia
Sean K - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect.
Robyn-ann W - Jan 2024
Algehele gradering
Liefdevolle eienaars. Die mooiste uitsig. Rustig en gemaklik. Voel dadelik tuis.
Lees meerFrench Toast se terugvoer
Goeie naand Robin
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Julle is hartsmense. Voorspoed met julle nuwe journey in New Zealand. Ek weet julle gaan 'n groot sukses maak van julle reeds pragtige lewe.
Vriendelike groete en hope liefde.
Cynthia
Thia W - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweekwegbreek.
French Toast se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Mooi aand verder. Vriendelike groete, Cynthia
Renet L - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlik ontspanne kuier met pragtige uitsigte en gerieflike verblyf!
Karin H - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, see uitsig, plaaslewe, netjies, vriendelik, gasvry, diere vriendelik.
Marilie J - Des 2023
Algehele gradering
French toast is amazing!
French Toast se terugvoer
Baie dankie Marilie vir die mooi woorde. Ons mis julle al klaar. Julle was soos familie wat kuier het. Groete aan jou.
Ester H - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam vervullend rus en vrede.
French Toast se terugvoer
Baie dankie Ester. So bly julle het die tydjie by ons geniet. Ons glo ons sien julle gou weer. Groete aan Raymond.
Vriendelike groete.
French Toast
Maryna S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid, eienaars is harts mense, binne in die natuur.
French Toast se terugvoer
Dit was n groot plesier om die mees awesomste girls by ons te mag he. Dankie vir die mooi woorde Maryna. Hoop ons sien julle gou weer. Die potjiekos wat jy vir ons gemaak het was uit die boonste rakke. Groete en liefde aan Elizabeth en Leonie.
Logan F - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees.
French Toast se terugvoer
Baie dankie Logan vir die mooi woorde. Groete en liefde aan Chante.
Talita B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties! Asemrowend! Bitter baie mooi!
French Toast se terugvoer
Baie dankie Lita vir jou goeie terugvoer oor French Toast. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons. Pas julleself mooi op. Hope liefde.
Cynthia en Flip French Toast
Chantal H - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
French Toast se terugvoer
Baie dankie Chantal. Dit was n plesier om julle by ons te mag he. Sien uit na n volgende kuiertjie by ons. Pas julle mooi op.
Tot weersiens.
Riana R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer met behulpsame eienaars.
Dillin S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang