Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Toast

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Plaaslewe op sy beste. Ons het ons naweek vreeslik baie geniet en het heerlik by French Toast gebly. Ons seuntjie het die plaas baie geniet en al te lekker met die honde gespeel. Cynthia is 'n hartsmens. Baie dankie vir die lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie Alan vir die mooi resensie. Dit was net 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons. Julle is 'n pragtige gesinnetjie. Groete en liefde. Cynthia

David G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig, skoon. Dit was baie rustig en skoon. Die mense was baie vriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie, Dawid. Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die mooi resensie. Groete en liefde tuis. Cynthia

Dirk A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die beste kuier ooit, met alles en meer as wat jy nodig het. Dit was fantasies! Lekkerste, skoonste, beste ligging, mooiste uitsig en beste gasvrou en gasheer ooit. Alles en meer as wat jy nodig het, Tannie & Oom julle sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Dirk en sy gesin is beginselvas, gelowige en uiters vriendelike mense. Hulle het my plekkie so netjies teruggegee. Ek sien uit om hulle weer te verwelkom by French Toast. Ek wens hulle alle voorspoed en guns toe. Vriendelike groete. Cynthia

Caroline H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Special, memorable visit. Lovely place to stay on a farm and had a special celebration there. Great place to braai with amazing views and a peaceful atmosphere! Thank you to the hosts who were amazing and did so much to make it a memorable, well-organised event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerber R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker! Sal beslis voorstel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Gasvryheid en die plek is baie netjies en ek gaan weer terugkom. Dit was fantasties daar en die eienaars is baie aangenaam. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Goeie middag Wayne Dit was 'n groot plesier om julle by French Toast te mag akkommodeer. Julle het ons plekke super netjies agtergelaat. Sien julle gou weer. Vriendelike groete. Cynthia

Sean K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect. Everything was perfect. Amazing hosts went out of their way to ensure we had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn-ann W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Liefdevolle eienaars. Die mooiste uitsig. Rustig en gemaklik. Voel dadelik tuis. Die beste akkommodasie by vêrre. Die gashere is sout van die aarde mense. Ons het ons ongelooflik baie geniet en hulle het uit hul pad gegaan vir ons. Tot die kleinste detail is aan gedink in die eenheid. Hulle het selfs 'n baba bedjie vir ons dogtertjie gaan koop om dit gemaklik te maak vir ons. Ons sal beslis weer gaan en kan hulle oor en oor aanbeveel. Baie dankie tannie en oom. Ons waardeer jul gasvryheid opreg. Liefde en groete aan Hunter en Trompie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Goeie naand Robin Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Julle is hartsmense. Voorspoed met julle nuwe journey in New Zealand. Ek weet julle gaan 'n groot sukses maak van julle reeds pragtige lewe. Vriendelike groete en hope liefde. Cynthia

Thia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlike, rustige naweekwegbreek. Ons het baie lekker gebly en Cynthia en Phlip is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie vir die resensie. Mooi aand verder. Vriendelike groete, Cynthia

Renet L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Dit was 'n heerlik ontspanne kuier met pragtige uitsigte en gerieflike verblyf! Ons het baie lekker gebly. Die wooneenheid is baie skoon en netjies. Die eienaars was super gasvry en behulpsaam. Die uitsig daar is ongelooflik mooi en die ligging is naby die snelweg na George en Mosselbaai, so baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd9427ad37e9c246b4d8cccb421191272361c00caa8c44f262dc5a9f8ff7c007ff66261cb03d3de379333267c3f9596b591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Morrison Road 2.2 km from the N2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-20:00 10:00 -34.040356035176 22.300457728539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang