Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Toast

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Esther K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Awesome gewees, sal vir seker weer gaan! Ongelooflik lekker gebly/gekuier. Flip en Cynthia was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam gewees. Plekkie was baie skoon en netjies, met 'n binne- en buitebraai. Sal vir seker weer gaan vakansie hou daar. Die plaasatmosfeer met 'n see-uitsig is regtig baie spesiaal. Wonderlike 2 mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie Esther vir die mooi terugvoer. Ons sal jou nooit vergeet nie. Jy is 'n awesome persoon wat diep in ons harte gekruip het. Hopelik liefde. Flip en Cynthia

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier met uitstekende gasheer en gasvrou. Lekker gekuier in netjiese, skoon verblyf met alle toerusting wat goed werk en uitstekende gasheer en gasvrou. Goeie kombinasie van die plaasverblyf met die uitsig van die see en Mosselbaai. Absoluut 'magic' verblyf. Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Goeie middag Gert en gesin Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons het so lekker gekuier en julle het gou soos familie gevoel. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het by ons. Vriendelike groete. Cynthia en Flip

Louise V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Iets wat ek nooit sal vergeet nie. Tannie Cynthia en Oom Flip is die mooiste mense. Hulle gastehuisie voel sommer vinnig soos jou eie home away from home. Hulle loop die ekstra myl. As jy by French Toast weggaan, voel dit of jy jou eie familie agterlaat. Ek beveel hierdie plekkie vir enigeen aan. Van die uitsig tot die baie goed toegeruste huisie. Dit was 'n wonderlike ervaring vir my en my gesinnetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie Louise vir die mooiste resensie. Julle is altyd 'n deel van ons lewe. Julke is hartsne bekend en ongetwyfeld die beste ouers vir julle pragtige seuns. Hulle het die mooiste maniere. Baie liefde. Cynthia en Flip

Schalk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik en pret. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Dit was 'n groot plesier. Bly julle het dit geniet. Sien gou weer. Vriendelike groete. Cynthia

John H G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, vrede, wonderlike uitsig. Beveel dit aan. Dit was absoluut wonderlik. Buite die stad op 'n plaas, rustig met 'n asemrowende see-uitsig. Die plaasopset laat jou tuis voel met alles wat nodig is om weg te breek van 'n gejaagde stad. Vir iets meer rustig is dit ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Top verblyf. Hierdie is alles en meer as wat jy nodig het. Dit is op die plaas en die natuurskoon is baie mooi. Die gasheer en -vrou het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit is ongetwyfeld een van die beste plekke waar ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Thomas en Margaret Baie dankie dat julle French toast gekies het. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Julle is awesome mense en dit was 'n groot plesier. Vriendelike groete. Cynthia

Liane S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Eenheid baie mooi, netjies en skoon. Pragtige omgewing en uitsig. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Liewe Liane, dit was 'n groot plesier. Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons plekkie is skoon en netjies agtergelaat. Julle voetspore bly. Vriendelike groete. Cynthia

Alan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Plaaslewe op sy beste. Ons het ons naweek vreeslik baie geniet en het heerlik by French Toast gebly. Ons seuntjie het die plaas baie geniet en al te lekker met die honde gespeel. Cynthia is 'n hartsmens. Baie dankie vir die lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie Alan vir die mooi resensie. Dit was net 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons. Julle is 'n pragtige gesinnetjie. Groete en liefde. Cynthia

David G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig, skoon. Dit was baie rustig en skoon. Die mense was baie vriendlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Baie dankie, Dawid. Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die mooi resensie. Groete en liefde tuis. Cynthia

Dirk A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die beste kuier ooit, met alles en meer as wat jy nodig het. Dit was fantasies! Lekkerste, skoonste, beste ligging, mooiste uitsig en beste gasvrou en gasheer ooit. Alles en meer as wat jy nodig het, Tannie & Oom julle sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
French Toast
Dirk en sy gesin is beginselvas, gelowige en uiters vriendelike mense. Hulle het my plekkie so netjies teruggegee. Ek sien uit om hulle weer te verwelkom by French Toast. Ek wens hulle alle voorspoed en guns toe. Vriendelike groete. Cynthia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd9427ad37e9c246b4d8cccb421191272361c00caa8c44f262dc5a9f8ff7c007ff66261cb03d3de379333267c3f9596b591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Morrison Road 2.2 km from the N2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-20:00 10:00 -34.040356035176 22.300457728539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang