Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Toast

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

French Toast bied gerieflike selfsorgverblyf teen die voet van die Glentana-heuwels. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die omliggende plaas met die berge en see in die agtergrond. Dit is dus die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek.

Die gesinseenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die knus slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel met 4 stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid gebruik sonkrag.

Buite is daar 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n vuurput waar gaste saans 'n skemerkelkie kan geniet met 'n uitsig oor die omgewing, en diere soos dwergbokke, hasies, Indiese en goue fisante, en Black Angus-beeste. Die eenheid is 16 km van George af en net 11 km vanaf George Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier met uitstekende gasheer en gasvrou. Lekker gekuier in netjiese, skoon verblyf met alle toerusting wat goed werk en uitstekende gas...
Sien meer
Okt 2024
Louise V
Gesin met klein kinders
5.0
Iets wat ek nooit sal vergeet nie. Tannie Cynthia en Oom Flip is die mooiste mense. Hulle gastehuisie voel sommer vinnig soos jou eie home away from h...
Sien meer
Okt 2024
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en pret. Baie lekker gebly, baie dankie.
Sep 2024
John H G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, vrede, wonderlike uitsig. Beveel dit aan. Dit was absoluut wonderlik. Buite die stad op 'n plaas, rustig met 'n asemrowende see-uitsig. Die pl...
Sien meer
Sep 2024
Thomas V
Saam met lewensmaat
5.0
Top verblyf. Hierdie is alles en meer as wat jy nodig het. Dit is op die plaas en die natuurskoon is baie mooi. Die gasheer en -vrou het uit hulle pad...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink French Toast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd9427ad37e9c246b4d8cccb421191272361c00caa8c44f262dc5a9f8ff7c007ff66261cb03d3de379333267c3f9596b591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Morrison Road 2.2 km from the N2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-20:00 10:00 -34.040356035176 22.300457728539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang