French Toast
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R999 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
French Toast bied gerieflike selfsorgverblyf aan die voet van die Glentana-heuwels. Dit bied lieflike uitsigte oor die omliggende plaas met die berge en see in die agtergrond, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek.
Dié gesinseenheid het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer sowel as 'n badkamer. Die knus slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea wat die en suite-badkamer met die hoofslaapkamer deel. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom maak gebruik van sonkrag.
Buite is daar 'n lieflike patio met 'n buite-eettafel en 'n vuurput wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aande terwyl jy die uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is 16 km vanaf George en 11 km vanaf George Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cynthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink French Toast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morrison-weg, 2,2 km vanaf die N2, 16,6 km vanaf George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang