Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frida On The Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 71, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Frida On The Beach is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat langs die gesogte strandfront Sandsweg in Wildernis geleë is. Hierdie akkommodasie is deel van, maar apart van die hoofhuis, en het direkte toegang tot die strand, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie, enkellopende of korporatiewe reisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n verhitte handdoekreling. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die sitarea het gemaklike rusbanke sowel as 'n slim platskerm-TV teen die muur. Deure van beide die sitkamer en slaapkamer maak oop op 'n privaat, songevulde balkon met 'n 2-sitplek buite-etenstafel en berguitsigte. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar, asook 'n omskakelaar in geval van kragonderbrekings.

Daar is 'n addisionele privaat patio met lieflike see-uitsigte, 'n ingeboude braai, wasbak en 'n addisionele 2-sitplek buite-etenstafel. Trappe lei af na die ingangsportaal met 'n waterfontein. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal binne maklike stapafstand vanaf die dorpie Wilderness geleë wees, met verskeie restaurante, kroeë, markte, winkels en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sands-weg 71, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 71, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA497de6e2c0524bcb67b40211aabb7aebc2c5fdf567f69fff02c5115b4d4b5d11930ff9f1e065bbd385bac7495203d656f207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 71 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9953763 22.5740156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang