Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frida's Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 296 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Willemien S
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelik ontvang, rustig en goeie nagrus gehad. Goeie waterdruk in stort. Frida was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie rustige omgewing, al is dit naby die N12. Skoon en netjies. En die diere is ook baie vriendelik, maar nie lastig nie. Het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Baie dankie! Mooi bly, vriendelike groete Frida

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oase op so 'n klein dorpie. Baie lekker gebly. Interessante gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Ai, ons het só lekker gesels! Doppers ondermekaar nê. Bly jul was hier! Moenie eers praat van André nie!!!! Adieu!! Groete Frida

Dawie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Home away from home. Een nag daar geslaap, het soos huis gevoel en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Dawie, baie dankie! Ek wil gras hê mense moet tuis voel ... Groete Frida

Bianca D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie heerlike plekkie, gasvryheid is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Baie dankie, hoop jul geniet jul vakansie in sonnig SA! Groete.

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ontspanne en rustig. Frida het ons vriendelik ontvang en die kamer gewys. Alles was netjies en skoon. Het heerlik daar oornag na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Baie dankie! Groete.

Danie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Cosy, friendly host, excellent value for money. Frida was very friendly and helpful, everything was clean and neat. The main room is a combination kitchenette/bedroom (double bed). A great affordable overnight stay for a young family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Baie dankie! Dit was 'n plesier om jul te ontvang! Groete, Frida

Heila V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Sien sterre. Dit was 'n gerieflike oornagplek na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Baie dankie! Blou Willem is Saterdag by die boekeplek. Groete, Frida.

Gert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Voldoen aan alle verwachtingen en eienaar baie vriendelik en professioneel. Ons het ongelukkig slegs een aand oornag en sal beslis in die toekoms weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Baie dankie, Gert. Ek ontvang julle graag weer! Groete Frida

Tonie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik geslaap. Vriendelike gasvrou. Baie lekker geslaap. Sko.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Dankie Tonie, bly jy het lekker geslaap! Groete, Frida.

Marietjie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike diens. Mooi verblyf. Baie lekker gekuier. Die ideale gasvrou het mens onmiddellik welkom laat voel. Die kamer het soos 'n huis gevoel. Ingeboek as vreemdelinge en uitgestap as vriende. Sal beslis weer daar oorbly en ook aanbeveel aan vriende. Lekker naby die N12 wat dit baie gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frida
Frida's Gastehuis
Inderdaad Marietjie! Lekker gekuier. Sê vir jou ma 'groetjes'. Groete Frida

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 296

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 31, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3ZTk5MTY0LTI0N2MtNDQ3MC1hN2JjLWEwYWVhYTZlY2FlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 296 5 1 5 31 Langenhoven Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.63110184871 24.084352827631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang