Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frida's View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfekte ontspanning. Pragtige uitsig en baie privaat. Huis goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Frida's View
Thanks for the review, Jacques - looking forward to seeing you again sometime.

Naomi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n juweel. In die woud, met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Frida's View
Thanks for the review!

Dalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rus en vrede. Ons het lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Our stay was very pleasant - nothing negative to report. Great facilities, beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elspeth
Frida's View
I'm so pleased you enjoyed your stay, Andre.

Nigel S
1 nag
4.6
Mei 2024

Superb. Lovely place, clean, very neat and beautiful. I know it is a mountain lodge and I expected a rough road to get there, but I did not realise it was a very rough road, not really suitable for normal cars. However, it is worth the drive to get there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Salige huisie in die mooiste area. Frida's View is uitstekend. Ons het so lekker hier gebly. Net so jammer ons het net een nag hier gekuier, mens behoort langer hier deur te bring. Alles was smaakvol, netjies, skoon en werkend. Die bonus was dat die beddens bo-lakens opgehad het - dit ontbreek by meeste plekke en ek voel dit is eintlik so noodsaaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elspeth
Frida's View
Karin, I am so pleased you enjoyed your stay. Hopefully, you will come for longer next time.

Francois G
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Uitstekende plek, pragtig. Besonderse huis in die bos, pragtig gemeubileer, uiters netjies met als in die huis wat jou hart verlang, baie stil waar jy kan uitrus en jou siel weer verkwik. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Frida's View
Many thanks for your lovely review, Francois. I'm so glad you enjoyed you stay with us and look forward to welcoming you back soon!

Jc T
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Spectacular location and hospitality. Incredible venue, just wish we could have stayed longer. Accidentally left things behind and the owner couriered it to us with no issues. Amazing place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Frida's View
Thanks for the great rating!

Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was die lekkerste wegbreek en ons het lekker gerus. Baie vriendelike diens ontvang, dit was rustig, stil en skoon. Die eienaars was baie behulpsaam en die staproetes is pragtig. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Frida's View
Carla, thanks for your great review.

Lezelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfect. Great family break! Memories for a lifetime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Frida's View
We loved hosting you - see you again I hope!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47 6-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOUSUOQ7wN8O66XlYc9x9DA6dgsJdRgL2mTRzZhgHDxyidHJvte?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 A47 6 Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878806674238 30.009314805318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang