Frieden-Hof Guest Accommodation
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laurimerstraat 10, Penhill, Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R723 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Frieden-Hof Guest Accommodation is op die Penhill Landgoed in die Wes-Kaap geleë. Frieden-Hof beteken ''stil binnehof'' en bied aan gaste ontspanning en 'n rustige atmosfeer. Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.
Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n ten volle toegeruste kombuisie, TV met sekere DStv-kanale en 'n aangrensende stoep het. Die stoep lei na 'n welige tuin.
Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.
Frieden-Hof Guest Accommodation is deel van 200 kleinhoewe wat aan Stellenbosch grens en is net 17 km vanaf Somerset-Wes, 20 km vanaf Stellenbosch en 7 km vanaf die Cape Town Film Studio. Die naaste lughawe is die Kaapstad Internasionale Lughawe en dis 20 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kyle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Laurimerstraat 10, Penhill, Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
- Gaste dink Frieden-Hof Guest Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Penhill Kuilsrivier Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laurimerstraat 10, Penhill, Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang