Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friedenheim B & B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lewellyn G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly! Baie lekker verblyf en uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker plek. Dit was 'n baie aangename plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lc A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende plek om te bly. Baie lekker gebly! Gevoel of ons by ons eie huis was, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Friedenheim B & B
Vreeslik baie dankie Laurence, dit was ook my voorreg om julle te ontvang.

Madeleen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Baie lekker, kon lekker ontspan by die swembad en braai area. Die gasvrou is baie vriendelik, dis 'n rustige area en beslis veilig. Dit is regtig 'n ideale plekkie as jy wil wegbreek of in Sasolburg is vir sport ens. Ek sal enige tyd weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Friedenheim B & B
Baie dankie, Madeleen. Kom gerus weer. Was lekker om julle te ontvang.

Elmirique S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Vriendelike mense, warm verwelkoming en sommer baie gemaklik laat voel en mens kan 'n goeie nagrus geniet. Dit is sentraal geleë, maklik om te vind en baie veilig. Dis rustig, lekker buite-area om te ontspan en die kamer is skoon en netjies en die gasheer is baie vriendelik en laat mens sommer gemaklik en tuis voel met die intrapslag. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Friedenheim B & B
Baie dankie Elmarie was pure lekkerte om jou te ontvang, kom gerus weer.

Istelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Ontspannend, weg van mense en lawaai. Christine was baie vriendelik en hulpvaardig. Friedenham B&B is baie netjies en jou motor is baie veilig agter hekke gesluit. Die ideale oornagplek vir Bloemfonteiners op pad Kruger toe! Wil sommer my volgende vakansie en verblyf weer boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Friedenheim B & B
Altyd lekker om julle te ontvang, kom gerus weer.

Karen S
Kort verblyf
4.8
Apr 2018

Uitstekende diens, veilige en netjies. Eerste keer in Sasolburg. Uitstekende diens, baie veilig en netjies. Kan dit verseker aanbeveel en sal weer van die gastehuis gebruik maak met 'n volgende besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Friedenheim B & B
Goeiedag, Baie dankie vir jou terugvoer, kom gerus weer!!

Ben N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2018

Dit was aangename verblyf by Friendenheim B&B. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christine
Friedenheim B & B
Baie dankie vir terugvoer, kom gerus weer.

Hannelie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2017

Pragtig, ruim en baie netjies! Pragtige, ruim verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2017

Baie rustig. Baie dankie. Dit was baie rustig en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Die kinders wil teruggaan om vir 'n week daar te kuier. Hulle stel gewoonlik nie belang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Friedenheim B & B
Dankie, kom gerus weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg-singel 26, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEDdmWc9blSkIjGarKGzZ3FvwbnG1pFXd6FDSGtKJBitXV4fzZK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 26 Helderberg Cresent Vaalpark 60697 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.7675899 27.84392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang