Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friedenheim B & B

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg-singel 26, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Friedenheim B & B bied gerieflike maar luukse akkommodasie in die hartjie van die Vaal-Driehoek naby Sasolburg, Vereeniging en Vanderbijlpark.

Friedenheim het 'n swembad, 'n kluis, veilige parkeerplek, 'n privaat ingang vir elke kamer sowel as wasgoedgeriewe. Skoonmaakdienste kan op versoek aangebied word.

Anneks is 'n lieflike kothuis sowat 100 m van die hoofperseel af. Dit kothuis het 'n dubbelbed en ekstra enkelbed, en is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes.

Die area spog met 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums, gimnasiums, hospitale, teaters, gholfbane en watersport.

Daar is ook 'n sonkragstelsel en 'n omsetter sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag verontrief word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lewellyn G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Baie lekker verblyf en uitstekende diens!
Sep 2024
Line L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker plek. Dit was 'n baie aangename plek.
Mrt 2024
Lc A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek om te bly. Baie lekker gebly! Gevoel of ons by ons eie huis was, dankie.
Feb 2024
Madeleen B
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker, kon lekker ontspan by die swembad en braai area. Die gasvrou is baie vriendelik, dis 'n rustige area en beslis veilig. Dit is regtig 'n i...
Sien meer
Mrt 2024
Jacobus V
4.4
Skoon en netjies. Vriendelike diens. Veilige parkering. Stil area. Baie lekker gebly, rustige area.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Helderberg-singel 26, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
  • Gaste dink Friedenheim B & B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg-singel 26, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEDdmWc9blSkIjGarKGzZ3FvwbnG1pFXd6FDSGtKJBitXV4fzZK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 26 Helderberg Cresent Vaalpark 60697 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.7675899 27.84392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang