Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friesland Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Friesland Cottage bied aan besoekers lieflike en rustige selfsorgkothuisverblyf op 'n plaas in Hoekwil, Wildernis. Dié rustige kothuis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 'n solderarea.

Daar is 2 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is en met oopplan-badkamers met slegs 'n stort. Die derde slaapkamer is 'n tussenvertrek tussen die gang en die hoofslaapkamer wat deure aan beide kante het. Hierdie kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders, nie volwassenes nie. Die vierde slaapkamer is op die solderkamer geleë en beskik oor 2 enkelbeddens. Die solder is toeganklik via trappe wat oploop vanaf die stapelbedslaapkamer. Die badkamers in die slaapkamers word deur al die gaste gedeel. Daar is 'n aparte gastetoilet beskikbaar met slegs 'n toilet en wasbak.

Die kombuis en oopplan-sitarea lei deur stapeldeure na die patio. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer lei deur groot stapeldeure na 'n onderdak-patio-area met buite-eetmeubels en 'n ingeboude braaikaggel.

Daar is 'n houtvuur-bubbelbad beskikbaar op die dek wat na die patio lei. Gaste kan in die borrelbad ontspan terwyl die braaivleisvuur op die patio aan die gang is. Die uitsig vanaf die patio van die Outeniekwabergreeks is 'n besonderse een.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Friesland Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Friesland Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21aa9bd8ec193bb6ec7b82aa38121001c1d1a5f2772cdf42b26f54ccfce81caada2491446a0269a4e50d9b70f79451561d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Farm Skuinskraal Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.937597 22.688333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang