Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy at the Pond

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Regina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic stay. It was nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Eienaars is gasvry en het ons verwelkom en tuis laat voel. Ons het baie lekker gekuier en die pragtige see-uitsig geniet. Rustige omgewing en naby die strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekende akkommodasie. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Alles was pynlik netjies. Skoon handdoeke elke dag was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Peaceful and gorgeous stay. Tom and Liz are absolutely heartwarming hosts. Our room was gorgeous with stunning views of the ocean and mountains. Moonrise views over the ocean were breathtaking. Uber services, however, we found are not readily willing to provide services when wanting to go out and explore in Simon's Town. However, Hakunamatuktuk will ensure an adventurous lift from Cape Point to Muizenberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Goed, dankie. Alles skoon en mooi, dankie. Ons was nie vooraf bewus daarvan dat die kar onder die straat moet parkeer nie. Dit moet duideliker aangedui word, aangesien dit 'n veiligheidsrisiko is. Dis ook 'n baie steil stappie op - sommige mense sal sukkel om op te stap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Froggy at the Pond
Goeie middag Carina, Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Vriendelike groete at the Pond.

Andre P
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Enjoyable weekend as we got away as a family of 8 siblings. Friendly hosts, Tom and Lizette. Spectacular ocean views. Beautiful rooms. Safe. Serene. Great hospitality. Like being at home. We had lots of fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker en veilig. Tom en Liz is great. Laat jou baie vinnig tuis voel en en sal volgende keer teruggaan na hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Tom en Lizette is wonderlike gashere en het ons baie bederf. Dit is 'n lekker basis om Kaappunt vanaf te verken. Die gashere het uit hul pad gegaan om te verseker dat ons spesiaal voel met allerhande klein ekstras en ook blomme uit die tuin. Ons kon nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Die eienaars het ons baie tuis laat voel en dit het gevoel of ons mekaar al jare ken. Blyplek is uiters netjies en dit het 'n pragtige uitsig. Sal dit definitief aanbeveel! Die kamer met die balkon en see-uitsig was great! Baie dankie oom Tom en tannie Liz vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beverley D
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Fantastic. We had a very late arrival. The flight only landed at 10. 30pm but Tom waited for us and helped with the luggage. The hosts went out of their way to accommodate us. Such a friendly, lovely couple. We would recommend Froggy at the Pond with no hesitation. Thank you Tom and Lize.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 54, Froggy Farm, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c7d767a9de17fc8ab85b0dc28049258c2d1c8867190a6f44f924aa1bd6f9af109d59664e1788aa4e96a5e45bbe21029c101?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 54 Dorries Drive Froggy Farm, Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.20659 18.45433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang