Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy at the Pond

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 54, Froggy Farm, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Froggy at the Pond is 'n gastehuis wat bestuur word deur die eienaars in Simonstad, Kaapstad. Die gastehuis is die ideale basis om die verskillende besienswaardighede in die omgewing te verken.

Verblyf by Froggy at the Pond beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte gedeelde badkamer. Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike kombuis met 'n koffiestasie, mikrogolfoond, 'n yskas, en parkeerplek vir motors in die straat af.

Die eiendom is 1,6 km van Boulders Beach geleë, binne 3 km van restaurante, winkels, Simonstadhawe, die vlootbasis en ongeveer 57 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Regina J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. It was nice and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Adri R
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaars is gasvry en het ons verwelkom en tuis laat voel. Ons het baie lekker gekuier en die pragtige see-uitsig geniet. Rustige omgewing en naby die...
Sien meer
Mrt 2024
Thea R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende akkommodasie. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Alles was pynlik netjies. Skoon handdoeke elke dag was 'n bonus.
Sep 2023
Andre P
5.0
Enjoyable weekend as we got away as a family of 8 siblings. Friendly hosts, Tom and Lizette. Spectacular ocean views. Beautiful rooms. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en veilig. Tom en Liz is great. Laat jou baie vinnig tuis voel en en sal volgende keer teruggaan na hulle.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dorries-rylaan 54, Froggy Farm, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Froggy at the Pond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 54, Froggy Farm, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c7d767a9de17fc8ab85b0dc28049258c2d1c8867190a6f44f924aa1bd6f9af109d59664e1788aa4e96a5e45bbe21029c101?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 54 Dorries Drive Froggy Farm, Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.20659 18.45433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang