Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy Bay

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Annemari B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gasvry, skoon, netjies. Baie gasvry. Netjiese plekkie om te bly, perfek as jy 2 tieners het. Mooi area, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Froggy Bay
Baie dankie Annemari, dit is altyd aangenaam om wonderlike gaste soos julle te ontvang. Groete

Dean B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Excellent service and friendly family people. Beautiful views, exceptional value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Gerieflik en vriendelik. Ons het deur Kaapstad beweeg na 'n oogkundige afspraak en dit 'n langnaweek gemaak. Ons het een aand by Froggy Bay geslaap om nader te wees aan plekke wat ons met ons kinders wou besoek (Boulders & Scratch Patch). Froggy Bay was die opsie vir ons en dit was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Fantasties. Goeie diens. Pragtige kamers. Uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martin
Froggy Bay
Wonderlike gaste. Ons is bly julle het dit geniet en ons sreef voortdurend na uitmuntendheid.

Peggy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Presies wat ek nodig gehad het. My 2 vriendinne en ek het die heerlikste tyd by Froggy on the Bay gehad. Die gasheer en gasvrou is so vriendelik en wil net help en maak seker dat ons alles het wat ons nodig het. Die plekkie is pragtig, netjies en die uitsig is wonderlik. Baie veilig, motors mag maar teen pad staan, niemand wat daar doelloos ronddwaal. Die perfekte plek om te gaan recharge of indien jy in die kuierplekke wil gaan uithang dit is net so 'n klipgooi van Froggy on the Bay so ook Pikkewyn Strand en ook Boldersstrand is naby en baie ander besienswaardighede veral vir toeriste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Froggy Bay
Die 3 dames was die perfekte gaste. Ons is bevoorreg om hulle van diens te kon wees. Kom maar weer! Sarie van Eeden

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATaBtmwA5nd0Wz9LnPugVq0M9ChtCXm4ZryNiBQ2bbx1rHQg818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 54 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20659 18.45433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang