Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy Bay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Froggy Bay is 'n gerieflike, modieuse woonstel, geleë op die berg wat uitkyk oor Valsbaai, Boulders Beach en Simon's Town Gholfbaan. Ideaal vir klein gesinne, sakelui of paartjies wat op soek is na 'n stil, netjiese, huislike wegbreek teen 'n bekostigbare prys.

Die grondvloer-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met breekware, eetgerei, 'n mikrogolfoond, broodrooster, toebroodjie-rooster, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die gasvrou sorg een keer per dag vir skottelgoed.

Dit spog met 'n rustige terras op 'n hoër vlak, langs die huis wat toegerus is met braaigeriewe.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Ervaar die panoramiese see-uitsigte, besoek Windmill Beach, Seaforth en die pikkewyne, Simonstad en sy interessante museums en restaurante, alles binne 'n radius van 2 km. Harbour Bay Mall huisves verskeie winkels en restaurante en is net 3,5 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Froggy Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Froggy Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATaBtmwA5nd0Wz9LnPugVq0M9ChtCXm4ZryNiBQ2bbx1rHQg818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 54 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20659 18.45433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang