Froggy Hollow Annex
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Froggy Hollow Annex is aan die buitewyke van Howick geleë en bied heerlike selfsorgverblyf op 'n skilderagtige kleinhoewe waar daar ook 'n paar koeie, skape, eende en honde woon.
Die oulike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, koffiemaakgeriewe, broodrooster en breekware toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en boeke om te lees, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die Midmardam wat 4,1 km ver is. Die kothuis is gerieflik naby verskeie geriewe en winkels geleë en die Mandela-monument is 15,5 km ver en die Piggly Wiggly-Midlands is 13,2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Robyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Mayflower-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Froggy Hollow Annex het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang