Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy Pond B&B

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 1, Froggy Pond, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Froggy Pond B&B is gerieflik geleë net oorkant die pad van die see in Simonstad, langs die roete na Kaappunt. Die eiendom is 'n maklike stap na 2 lieflike swemstrande, sowel as Boulders Beach met sy bekende pikkewynkolonie.

Verblyf word gebied in 'n privaat suite met sy eie ingang wat geskik is vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop bied die suite gemaklike sitplek, gratis WiFi en 'n TV met Netflix, YouTube en Amazon Prime Video.

Die suite maak oop op 'n stoep waar gaste hul oggendkoffie of skemerkelkies kan geniet wat oor die see uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig op die perseel en braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Van Julie tot November het gaste die kans om migrerende walvisse van die stoep af te sien, terwyl die aande beteken dat gaste pikkewyne kan sien wat na hul neste terugkeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Froggy Pond B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Derek Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Dorries-rylaan 1, Froggy Pond, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Froggy Pond B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 1, Froggy Pond, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d10ed002054a430b1abda6ecf77e6af88becb006f6e47078abed9bf96f49b0194a213490dda8f4caa6343637269cf5a7cf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Dorries Drive Froggy Pond 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.204543441884 18.456641340804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang